Leafy Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leafy Cottage is in Potchefstroom geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gaste wat net wil oornag of hulle families wil besoek. Dit is naby verskeie winkels. restaurante, opvoedkundige instansies en ander geriewe.

Dié tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank, ideaal vir 'n kind.

Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Leafy Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leafy Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]