LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leafy Lane | LekkeSlaap
+19

Leafy Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gumtree-laan 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leafy Lane is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Underberg. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die besienswaardighede in die area te verken.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n matras vir 'n kind en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om kos mee te maak en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n kroeg-area en 'n kaggel. Dié area lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n buite-braai-area. Die stoep kyk uit oor die tuin, waar kinders kan speel en op die trampolien spring.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Leafy Lane is na aan die middedorp, waar daar verskeie dorpe en restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Leafy Lane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gumtree-laan 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gumtree-laan 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW79ryxo25camAqiJyNxmsYCEvpVbm5eMw12kEN6CSrU6dNbdr1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 15 Gumtree Lane Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.790180150542 29.498908520245
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!