+19

Le blêr

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Merino Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le blêr is 'n moderne selfsorg-eenheid geleë aan die buitewyke van Malmesbury, wat 'n rustige plaasatmosfeer bied met skilderagtige uitsigte oor die omliggende landbougrond. Die eiendom is binne loopafstand van die plaaslike privaat hospitaal en winkelsentrums, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en sakeverblyf.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging, 'n slim-TV met toegang tot stromingsdienste en gratis WiFi. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, induksie-kookplaat, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 4 sitplekke.

Bykomende geriewe sluit in buitesitplek, veilige parkering agter 'n hek en 'n privaat ingang.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charla M
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Baie netjies, goed toegerus, veilig. Vriendelike en effektiewe diens.
Des 2025
Alicia K
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Absolutely the best. Puik diens. Super nice en skoon. Hulle gaan regtig die ekstra myl.
Nov 2025
Marlene S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, vriendelik, veilig. Ons het definitief ons verblyf ten volle geniet.
Nov 2025
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Vinnig maar geniet. Dit was lekker en rustig.
Nov 2025
Marianna A
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n plek wat ek beslis sal aanbeveel. Het sommer baie welkom gevoel. Ons het heerlik gebly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 47 Merino Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le blêr het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Merino Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee518bfd0e8ecb3f15938a6d715363f7a682c735e7759453293e60184a5a439a9530a254659e9dffd2fa75639b58eb96278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 47 Merino Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44376591742 18.726882445164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang