Ledges Retreat Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024.

Prys sluit in
Dubbelkamers
B&B
Selfsorgplaashuis
Selfsorg
Hillside-selfsorgkothuis
Selfsorg
2-Enkelbedkamer
B&B
Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.

Let asseblief daarop dat alkohol nie op die perseel verkoop word nie, maar u is welkom om u eie te bring.

Bring asseblief u kruideniersware, insluitend houtskool, na die eiendom met aankoms. Die naaste dorpe, Harrismith en Bergville, is onderskeidelik 50 km en 40 km weg.
Daar is 'n mark 16 km vanaf die eiendom; die mark het basiese items te koop.

Die Wi-Fi-verbinding kan onderbroke wees as gevolg van die landelike ligging van die gastehuis. Die sein is die sterkste by ontvangs.

Vir selfsorggaste is ontbyt beskikbaar teen R120 p.p. (kinders onder 10 betaal half). Bespreek asseblief vooraf vir ontbyt (besprekings kan nie op die dag aanvaar word nie). Ontbyt is 'n klein spyskaart waaruit u kan kies wat u wil hê.

Ons bied ook aandete teen R180 p.p. (kinders onder 10 betaal half). Aandete is 'n vaste spyskaart - vleisgereg, stysel, groente en slaaie, gevolg deur 'n nagereg. Hartlike, tuisgemaakte kos. Gaste ontvang een koeldrank of 'n bottel water saam met hul ete. Ons verkoop nie alkohol nie, maar u is welkom om alkohol saam te bring vir u aandete. Bespreek asseblief ook vooraf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 888
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 888
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 888
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road D119, Jagersrust, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cb9aa59338a3fdad65b471d3ea99b747b46a42f843ffb183d55e67edc0403e1249d2e20163e9c7f725e7a4a9d9d3b73652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 888 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 District Road D119 Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.630586600049 28.975756264006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang