Leeglê
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 km vanaf die N2, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Leeglê is ’n selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige seedorpie Infanta. Hierdie verblyf lei na die riviermond van die Breërivier wat dit die ideale bestemming maak vir gaste wat die besige stad wil ontsnap.
Verblyf is op die eerste verdieping van die eienaar se eiendom, dit bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na die voetpad na die rivier. Daar is 'n buitestort en 'n onderdakbraai-area buite.
Gaste kan veilig swem tydens hoog- of laaggety of 'n stappie langs die sandbanke geniet. Die ligging is ook ideaal vir bootvaart, kanovaart, seilplankry, sweefski, swem en visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Leeglê sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- 66 km vanaf die N2, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeglê het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 km vanaf die N2, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom