Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie in die bos

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Huisie in die bos
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charle J
Gesin met tieners

Klein goedjies in huis kort bietjie aandag.

Awesome wegbreek, heerlik rustig en kon lekker rus. Diere wat tussen huise beweeg altyd 'n pluspunt. Sal hekkie aanbeveel sodat vlakvarke nie in erf kan kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing break in the bush. This.

Enjoyed our stay here. The house has been updated so it is modern, fresh and is equipped with everything one needs. We spent time in the splash pool watching the animals go by. There were many different visitors, even a troop of mongoose which was very special. The animals walk through the property as it is open back and front. Overall a great holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Fantasties

Ons het baie lekker gebly in die huis. Dit was silwerskoon en vars toe ons daar aankom en het alles wat jy kan benodig. Die waaiers in die sitkamer en slaapkamers het die hitte draaglik gemaak. Dit was ook lekker om 'n groot bad te hê. En natuurlik is 'n skottelgoedwasser op vakansie altyd 'n bonus. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8a21d88c0ec72c7a8be1df7ca19a579a7c5d30e7b0660b4160b2617e171441a7d08fb75f6fe566af49529f84aa315bd11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansiedorp 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924064667278 27.641329266589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem