Leeupoort Boshuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 196
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anri S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ingrid L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal graag weer by die Leeupoort Boshuis kuier.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir so mooi terugvoer, kom kuier asb. weer.
Danie S - Okt 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Cherise L - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het gedink 5 dae gaan te veel wees.
Lees meerEstelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Verseker nog die beste privaat plekkie waar ons gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Louise G - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker bosveldkuier saam vriende in diereparadys.
Kittie U - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Cobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte plek in bosveld.
Danie V - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Jannie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Aninda S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is regtig 'n juweel in die bosveld.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dis baie lekker om sulke terugvoering te kry.
Ons waardeer dit baie.
Madelene V - Des 2022
Algehele gradering
Altyd 'n treffer.
Johan M - Nov 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek.
Amelia C - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Robert C - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Wouter W - Jul 2022
Algehele gradering
An experience.
Lees meerJaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel en vriendelike mense rondom ons.
Yolande B - Apr 2022
Algehele gradering
Ons geniet elke oomblik by Leeupoort Boshuis.
Danie S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Piet V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Lynette W - Feb 2022
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek uit die stad!
Amanda Y - Des 2021
Algehele gradering
Rustig in die bos.
Rudolph Johannes B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, alles daar wat mens nodig het.
Hannelie M - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en gerieflik gekuier.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Hannelie, baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Adele B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en gesellig. Alles wat mens nodig het.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit gee ons sommer meer lus vir die toekoms. Dankie en kom kuier weer.
Onike D - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gerus en ontspan.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Ons neem kennis van die kaart.
Kom kuier asseblief gou weer. Was lekker om jul daar te he.
Leon P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Sjoe dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit om jul weer te kry as kuiergaste.
Frits B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, sal weer gaan.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons streef daarna dat ons gaste vir altyd lekker sal kuier by ons.
Mary Ann V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus, ongelooflike interaksie met wilde diere, baie spesiale ervaring!
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Sien uit dat jul weer gaan kom kuier.
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is 'n lekker kuierplek.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis baie lekker om sulke terugvoer te kry.
Yolande B - Jul 2021
Algehele gradering
Leeupoort Boshuis bied gerieflike akkommodasie, in 'n pragtige omgewing.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Antionette D - Jul 2021
Algehele gradering
'n Awesome plek en eienaars is ongelooflike goeie mense.
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Dis so lekker om te hoor dat julle weer gaan kom kuier!
Bgm A - Jun 2021
Algehele gradering
Vyfster-gehalte
Leeupoort Boshuis se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.
Annelize F - Mei 2021
Algehele gradering
Die ideale wegkomplek uit die stad.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom