Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Galago Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jodene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Leeupoort Galago Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alma D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Het die rustigheid ongelooflik geniet. Baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leticia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia C
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Baie netjies, goed geleë. Gereelde diere wat besoek het. Die kleinkinders het die sitbad baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Ek sou graag net nog 'n aircon in die hoofslaapkamer wou hê. En die agterdeur, 'n dubbeldeur waar jy boonste gedeelte kan oopmaak maar onderste gedeelte toe bly, asook 'n gaatjiesdeur voor die agterdeur. Ons kon nie die agterdeur oopmaak nie, want ons was bang dat die bobbejane of ape in die omgewing is en hulle maklik kan binnekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antheolene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antheolene S

Fantastiese WiFi opvangs, met 'n lekker borrelbad vir ontspanning buite.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is netjies, goed geleë en die borrelbad buite is 'n welkome lafenis op 'n warm dag. Die diens deur die eienaars, met hulle bereidheid om te help, is uitstekend. Dit was 'n lekker wegbreek waar ons die diere wat daar verby beweeg kon waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Gesin met tieners

Stil rustige omgewing.

Baie lekker gebly na Eskom die kragprobleme uitgesorteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met tieners

Heerlik rustig ontspannend heerlike stilte bedags en snags.

Ons was aangenaam verras met die bly plek. Dit was skoon en netjies en baie gemaklik. Die diere was 'n fees. Ons kom vir seker weer, want dis ook naby. Van Pta af 179 km. Baie dankie. Bespreking en reëlings was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Elize, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Leeupoort Galago Rest
Annalene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit was 'n baie lekker plekkie. Ons het dit soveel geniet ons het klaar weer bespreek vir volgende jaar. Ons sal net 'n wasgoedrakkie saamneem om die nat handdoeke en swemklere buite op te hang. Asook 'n skêr. Het maar ietwat gesukkel om ons vakuumpakkies ens. oop te sny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Annalene, dankie vir jou mooi resensie. Daar is 'n handdoek reling teen die muur oorkant die sitbad. Ons sal beslis werk daarvan maak om 'n opvou wasgoedrakkie by te bring vir die gaste soos julle wat lank bly. Groete, sien julle Desember weer

Leeupoort Galago Rest
Adri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Rustig en ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Daar was probleme met die krag en die eienaar was heeltyd in kontak met ons tot die probleem opgelos is. Die diens was puik. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Adri, vreeslik baie dankie vir jou resensie, ons waardeer die mooi woorde opreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Leeupoort Galago Rest
Debbie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel baie ontspanne en goed uitgerus.

Baie skoon en netjies met aankoms. Ons kleinseun het die diere wat so tussen die huise beweeg, baie geniet. Die borrelbad was heerlik om in af te koel. Alles was soos geadverteer. Daar was geen teleurstellings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Debbie, baie dankie vir jou mooi resensie.

Leeupoort Galago Rest
Aubrey D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne. Ver bo gemiddeld skoon en netjies. Sal beslis weer besoek.

Baie lekker gebly. Die swembad (sitbad) is net 'n bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies en heerlik met kinders!

Dit was heerlik! Mooi skoon en netjies! Dit was lekker om in die bos te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Letitia. Hoop om julle gou weer te sien.

Leeupoort Galago Rest
Rita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Pragtige huis met alles wat nodig is. Baie lekker gerus.

Bokke was 'n belewenis en het elke dag kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Clean, neat place.

Everything was in good order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig.

Lekker gerus en by vriende gekuier en die diere bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Diere kom hello sê en skoon plek.

Skoon en veilig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letecia W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letecia W

Baie lekker.

Ons het vreeslik lekker gebly, baie lekker plekkie en baie behulpsaam mense. Sal weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, netjiese huis.

Baie mooi skoon en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het, ook voorsiening vir lig tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in die bos!

Ons gesin het dit so baie geniet in Galago Rest! Pragtige huis met alles wat mens nodig het en die diere kom kuier elke dag by die heining! Heerlik gerus. Die eienaars doen baie moeite en het selfs die beurtkrag se skedule vir ons gestuur. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met tieners

Rustige bosveldwegbreek.

Netjiese en skoon blyplek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit vreeslik baie geniet. Leeupoort is 'n rustige plekkie en jy kan vergeet van die stadslawaai.

Galago het als wat mens nodig het van ketel tot braairooster. Ons het die stilte en veral die diere wat kom hallo sê het vreeslik geniet. Ons is ook op hoogte gehou van die load shedding-skedule. Dit was ons tweede kuiertjie ma beslis nie ons laaste nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Ons het 'n rustige, gemaklike naweek geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Rustige gesinsnaweek.

Baie lekker gekuier. Die huis is goed ingerig met alles wat mens nodig het. Huis is baie netjies. Ons het ook baie diere gehad wat kom kuier het. Dankie vir die daaglikse nuus oor beurtkrag, dit het baie gehelp met beplanning. Sal net voorstel dat daar 'n herlaaibare draagbare lig is, dis baie donker as dit beurtkrag is en dit maak dit moeilik wanneer jy braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Belinda. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Daar is nou weer n draagbare liggie in die huis.

Leeupoort Galago Rest
Ronel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van Leeupoort is opvallend, die diere wat sommer gou gou kom kuier.

Wat 'n heerlike kuier in Leeupoort. Dankie aan Steven Jodene vir 'n skoon en vars huis. Bitter netjies en ons sal beslis weer van julle huis gebruik maak. Jodene, dankie vir die daaglikse se nuus oor beurtkrag, het vir seker gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Ronel. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Leeupoort Galago Rest
Francois P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met klein kinders

Rustig met als wat jy nodig het.

Beslis 'n baie lekker plek met als in wat nodig is. Het baie lekker gerus en baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met vriende

Heerlik.

Die rustige, skoon, veilige omgewing net die plek om te ontspan en kop skoon te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Gesin met tieners

Rustige gesinsnaweek!

Ons het 'n baie lekker gesinsnaweek gehad. Pragtige wild wat rondloop en kinders kon alleen fietsry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandisiwe N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandisiwe N
Besigheidsreis

It was a wonderful stay at a peaceful and secure place.

I loved seeing the animals around. It is safe. l would recommend that they have wifi services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met vriende

Dit was puik.

Baie netjies. Naweek baie, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maralize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal voorstel is dat daar aircons in die kamers ook gesit word en al wat my bietjie gepla het is dat ons elke dag R10 per persoon moes betaal het om te swem waar jy by ander plekke verniet swem. Hulle kos is net so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Maralize, Dankie vir jou mooi resensie. Ja ongelukkig is Leeukrans privaat eienaars so die publiek moet betaal om daar te swem. Galago rest het wel Februarie ń klein sitbad by gekry om in af te koel. Hoop om julle gou weer te sien.

Leeupoort Galago Rest
Fanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Die huis is goed ingerig met alles wat mens nodig het.

Leeupoort Galago Rest is 'n stil plekkie waar jy kan gaan stap of fietsry. Die vlakvarkies en bokkies het gereeld kom kuier. Galago is goed geleë en het alles wat mens nodig het. Dit is soos ons eie huis gewees. Steven en Jodene het ons op hoogte gehou van die loadshedding-skedules. Sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Galago Rest se terugvoer

Hi Fanie, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit so baie. Groete. Steven en Jodene

Leeupoort Galago Rest
Riaan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Baie mooi netjies plek om te bly. Baie rustig. Dalk kan daar gekyk word na lugversorging in die kamers ook. Ons kleinseun het die bokkies baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafa-straat 1444, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b58156436b5de63f0acd6664d0717da42d56f5d24bb2d9aba5302f4eb9b6e60a5647592ddff54e1ff624f6ea067d8087c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 1444 Ifafa Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9261551 27.6365419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem