- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Leeuwdraai Safaris is 'n lieflike bosveldplaas tussen Pretoria en Bela-Bela. Dit is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met vriende en familie aangesien die plaas 'n gemeenskaplike swembad en wildritte bied.
Die lodge bied 'n keuse tussen 2 privaat selfsorgkothuise of 6 gastekamers met gedeelde badkamergeriewe. Hierdie eenhede het 'n koningingrootte-bed, enkelbeddens, stapelbeddens of slaapbanke. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Lions Den en Hunters Rest het elk 'n privaat leefarea met 'n kombuis terwyl gaste in die ander kamers kombuisgeriewe deel. Al die kombuise is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n Jacuzzi, 'n lapa, 'n boma en 'n kroeg waar gaste 'n drankie kan geniet terwyl hulle oor die bosveld uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
- Gaste dink Leeuwdraai Safaris het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang