11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lega-Sea Akkommodasie is 'n lieflike selfsorghuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Dit bied 'n see-uitsig en is net 300 m vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n groot gesin.
Hierdie huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Daar is 'n lieflike houtdek met sitplek en braaigeriewe. Gaste kan die kuspaadjies verken en voëlkyk. Daar is restaurante en trekpleisters naby, soos Diaz Museum in Mosselbaai en die Kangogrotte in Oudtshoorn.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Lega-Sea Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang