Legadema River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Legadema River Lodge is die perfekte plek vir diegene wat vir die eerste keer Afrika besoek, ywerige fotograwe, groot gesinne of groepe vriende. Dis net 4 uur se ry vanaf Pretoria. Dié lodge is 'n rustige plek vir gaste wat graag wil wegkom uiit die stad.

Die lodge het 9 dubbelkamers, 3 standaardkamer en 4 gesinskamers. Elke gesinskamer het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis. Die dubbel- en standaardkamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die hele lodge en al die kamers beskik oor lugversorging. Dienste en geriewe by die lodge sluit die ruim sentrum by die hoof-lodge, DStv, WiFi, 'n pooltafel, swembad, kinderswembad, binnenshuise en buite-braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis met yskaste, vrieskaste en groot koelkamers in.

Legadema River Lodge bied selfsorgverblyf, maar maaltye kan wel op aanvraag gereël word. Bootritte op die rivier, staptogte, skoonmaakdienste, ys en vuurmaakhout kan ook vooraf gereël word. Let asb. daarop dat die 22 km lange grondpad wat na die lodge lei effens afgerem is en dat dit nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Legadema River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za