Legodimo Game Lodge
16 gaste
8 slaapkamers
8 beds
8 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 286 Boekenhoutskloofdrift, Wadrift, Pretoria, 182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Legodimo Game Lodge is 'n luukse selfsorg wildlodge wat 94 km buite Sandton, op privaat grond in die Dinokengstreek, geleë is. Hierdie pragtige omgewing is vir sonnige en warm, blou dae, sy oorvloed plant-, diere- en voëllewe bekend.
Dié lodge spog met 8 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Daar is ook 3 ekstra badkamers wat elkeen 'n stort het.
Die lodge is in 'n malariavrye gedeelte van die Bosveld geleë en is die tuiste van 'n verskeidenheid wildsbokke, sebras, swartwitpense, njalas, voëlspesies en diverse plantlewe. Dit bied eksklusiewe en elegante verblyf en gasvryheid. Dit is die ideale plek vir korporatiewe funksies, troues, konferensies en privaat geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 286 Boekenhoutskloofdrift, Wadrift, Pretoria, 182, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
286 Boekenhoutskloofdrift, Wadrift, Pretoria, 182, Gauteng
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang