8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leisure on Sleigh is 'n ruim selfsorghuis in Langebaan aan die Weskus. Dié huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die tweede en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n stoep met 'n piekniektafel, ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 76 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure on Sleigh het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang