LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekke Bly | LekkeSlaap
+13

Lekke Bly

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R578 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekke Bly is op die kusdorpie, Strand. Die woonstel is net 2,5 km van Strand se wit strande wat 5 km lank is.

Dié ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, klein sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bank en 'n TV teen die muur in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n stapelbed en 'n tafel.

Die woonstel het lugversorging, gratis WiFi, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek. Daar is braaigeriewe wat gaste kan gebruik tot 22:00.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekke Bly sluit in:

Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Lekke Bly
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Bly het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R680
Vanaf R578
per nag (plek vir 4)
was R680
Vanaf R578
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATl2ejcgoPv6ghOW55U8Iuu8Y93BQ4WJycq1FwbtbcsxN12i1km?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R578  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 18 Jonkershoek Street Die Bos 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.10840545253 18.842471054791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!