4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lekke Ekke is 'n selfsorghuis wat in Lambertsbaai, net 50 m van die strand af, geleë is. Dis teen die Weskus naby aan Clanwilliam en net 2½ ure se ry van Kaapstad af. Lambertsbaai is welbekend vir die Muisbosskerm Restaurant (wat net 2 km van Lekke Ekke af is) en Voël Eiland.
Lekke Ekke bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n gerieflike koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Elkeen van die kamers het 'n lieflike see-uitsig. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, toebehore en 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet of ontspan in die sitkamer waar daar 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is. Die leefarea maak oop op die balkon met 'n see-uitsig en 'n braaiplek. Veilige onderdakparkering is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 179
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekke Ekke het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang