Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeBly Boutique Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Millicent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Delightful cottage. Delightful cottage. Nicely appointed with everything you need. Nice big bed. Cosy despite the weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Exceeded our expectations. Very comfortable, clean, neat and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Herlaai jou energie vlakke in 'n pragtige natuurskoon. Tweede besoek by hierdie lus. Alles was skoon en netjies. As jy 'n vinnige wegbreek nodig het, besoek die lus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose-lynn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very nice. It was exceptional, everything was perfect. I would recommend it to some friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
LekkeBly Boutique Loft
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is altyd baie bly wanneer gaste die tydjie hier geniet. Dis ons uitsluitlike doel dat ons gaste die beste tyd ooit sal geniet. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Dennis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful! My wife threatened to stay and I would have to return to Bloemfontein alone! And then meeting Ben le Roux and finding out we both spent time at D Sqn, 2 SAI Bn Gp at Walvis Bay - he in 1975 and me from 1977 to 1979. Ben and Naomi welcomed us and we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
LekkeBly Boutique Loft
Thanks for this wonderful review. You must come and visit again soon. This time for a very long period. Secret season is very special on the West Coast. You need to spoil your wife - Ben also enjoyed talking to you about these years. It was great having you here and we are looking forward to your next stay. Ben and Naomi

Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect! Amazing! Just beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
LekkeBly Boutique Loft
Thanks for this wonderful review. It was so great having you as our guests. We are looking forward to your next stay.

Almut B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties en baie gerieflik. Dit was uitstekend, eienaar baie vriendelik, kamer skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlik, stil, rustig en privaat. Net soos ons daarvan hou. Ons het heerlik gebly en alles was voldoende vir twee persone. Miskien kan daar net instruksies geplaas word vir die TV, aangesien daar nie 'n direkte skakel met DStv is nie. Nie almal is op hoogte van beskikbare tegnologie nie. Baie dankie vir die wonderlike diens wat ons van julle ontvang het. Sal beslis vir ander vertel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig. Dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang