Lekkebly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng
- Vanaf R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lekkebly is 'n selfsorgwoonstel in Die Wilgers, Pretoria. Dit is naby Wilgers-hospitaal en die Grove-winkelsentrum.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep en 'n privaat tuin in die agterplaas. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Lekkebly het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denneboom-weg 600, Bronberg Park 106, Die Wilgers, Pretoria, 0043, Gauteng