Lekker By Die See

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Lekker By Die See is geleë in die kusvoorstad Dwarskersbos in Velddrif. Ons is slegs 120 m vanaf die strand. Ons bied gerieflike, veilige verblyf aan die Weskus.

Die eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n eetkamertafel met 6 stoele. Let asseblief daarop dat beddegoed nie voorsien word nie, so gaste moet asseblief hul eie saambring. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, 'n yskas, 'n klein oondjie en 'n tweeplaatstoof.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekker By Die See sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekker By Die See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R800 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za