Lekker lê Selfsorg
Opsomming van Resensie
Ilze O - Mei 2022
Gemiddeld
Rustige plaas atmosfeer.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Ons is baie bly dat julle 'n goeie ervaring gehad het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete
Anel G - Des 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Vanessa N - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlike plaasatmosfeer
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Baie baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is só bly julle het dit geniet! Ons sien uit om julle weer volgende jaar te ontvang!
Wilhelm L - Sep 2021
Gemiddeld
Kos vir my siel!
Johan R - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik om om rustig te wees na 'n dag se besoek aan die omgewing.
Andrew L - Sep 2021
Gemiddeld
Nice and quiet on the farm.
Willem S - Sep 2021
Gemiddeld
Comfortable stay.
Audrey D - Sep 2021
Gemiddeld
This is an excellent location, especially if you want to go there for the flowers.
Koos V - Sep 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Gerieflik ingerig. Lekker braaistoep. Rustige plaasatmosfeer.
Karin C - Sep 2021
Gemiddeld
Blommekyk.
Ida S - Sep 2021
Gemiddeld
Warm welcome by owners who provided valuable information for finding wild flowers. Comfortable stay with warm beds for the cold nights.
Alet S - Sep 2021
Gemiddeld
Perfek geleë. As jy van plaas hou is dit die plek.
Elmo L - Sep 2021
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Beth H - Sep 2021
Gemiddeld
Clean and cosy.
Len T - Sep 2021
Gemiddeld
Baie rustige omgewing en sal weer gaan.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Goeie dag, ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Pieter B - Sep 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en ligging perfek.
Thea V - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlike oornagverblyf.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Rodney N - Aug 2021
Gemiddeld
Stay was Ok. Chalet clean but not serviced. Heating in 2 degree weather not adequate.
Suzaan R - Aug 2021
Gemiddeld
Gesellig en netjies.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang! Hopelik vang die koue julle nie weer so nie, maar ons is bly ons kon julle warm genoeg hou.
Vriendellike Groete
Izak
Ida P - Aug 2021
Gemiddeld
Baie oulike plekkie om by te bly, naby aan dorp en besienswaardighede.
Paul G - Aug 2021
Gemiddeld
Lekker lê is 'n lekker lêplek!
Martie D - Aug 2021
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike naweek in die Hantam.
Lees meerLeanette H - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig. Mooi omgewing.
Daryl D - Sep 2020
Gemiddeld
Comfortable accommodation near the town of Nieuwhoudtville. Van, the manager, is very effective and friendly. We would definitely stay again.
Pieter B - Sep 2020
Gemiddeld
Basies maar gerieflik.
Andrea W - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Hennie S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Deonne V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Cornelia R - Sep 2020
Gemiddeld
Het Lekker Lê besoek om blomme te ky.
Miranda B - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker plaasverblyf wat grens aan Nieuwoudtville - fantastiese vir blommeverblyf!
Lees meerHeleen B - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike mense, skoon akkommodasie. Ons het tot 'n vrag hout gekry.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Goeie dag,
Ek is regtig bly jul het dit geniet en ek sien uit om jul weer te akkomodeer!
Groete,
Lekkerlê
Colin S - Sep 2020
Gemiddeld
Very helpful and friendly owner.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Good day Colin,
Thank you very much for sharing your experience with the rest of our people. Looking forward to seeing you next year.
Regards,
Lekkerlê
Jo P - Sep 2020
Gemiddeld
Gerieflike, skoon en netjies.
Jurie E - Sep 2020
Gemiddeld
Gemiddeld.
Sonya O - Aug 2020
Gemiddeld
Rustig, goed geleë.
Linda B - Aug 2020
Gemiddeld
Gerieflike, sonder nonsens verblyf.
Schalk K - Aug 2020
Gemiddeld
Rustig op die plaas.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Goeie dag en baie dankie vir die tyd wat U geneem het om met die res van ons mense U ervaring te deel. Ek sien uit om U weer volgende jaar te sien.
Groete,
Lekker lê
Kobus V - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Lekker lê Selfsorg se terugvoer
Goeie dag Mr Kobus.
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om n resensie te skryf.
Ek is baie bly dat julle genoeg hout verniet gekry het vir jul braai.
Ek vra omverskoning dat ek ek nie die volgende dag daar was om te hoor of als in orde was nie, maar soos u gese het, het ek die vorige dag verskoning gemaak dat ek weg gaan wees en gesê daar is mense op die plaas en u kan net skakel indien daar enige probleme was.
Dankie steeds vir 4 uit 5 sterre vir die waarde vir geld.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom