Lekker Rus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Louise C - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Bettie L - Mei 2024
Algehele gradering
Het dit geniet en goeie diens ervaar.
Lj E - Apr 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Angeluque S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, rustig, gemaklike beddens, skoon, vriendelik.
Rinda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie netjies, sal definitief aanbeveel om oor te bly.
Wessel P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker as oornag stop.
Vanessa C - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jurgen D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik geoornag.
Lucille S - Des 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Anja V - Des 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Nelicia S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig toegerus, skoon en netjies!
Fr J - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en sak pas.
Lezane S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gerus vir ons lang pad die volgende dag.
Sue-mari V - Nov 2023
Algehele gradering
As ek meer sterre kon gee, sou ek.
Corne L - Okt 2023
Algehele gradering
Basiese net daar geslaap.
Kobie V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker rus is hoogs aanbeveelbaar.
Daniel V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed ontvang.
De Wet S - Okt 2023
Algehele gradering
Gerus.
Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en gerieflik. Leon was baie akkommoderend en vriendelik.
Kim O - Jul 2023
Algehele gradering
Overnight.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Stacey M - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice, cozy place.
Anita L - Apr 2023
Algehele gradering
Soos die naam sê "Lekker Rus". Ons het 1 aand se slaapplek nodig gehad en dit was 'n wonderlike rustige nag.
Lees meerJoni N - Des 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie skoon, die bed slaap baie lekker en daar is gratis Netflix beskikbaar. Baie goeie plekkie om oor te slaap.
Cecilia S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Sbu L - Aug 2022
Algehele gradering
Good.
Lekker Rus se terugvoer
Hello Sbu, thank you for the kind review. Regards, Leon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat