Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus @ 144

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lekkerus @ 144 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde en ruim gesinshuis in Kleinmond. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en vriende en is naby die see en hawe, sowel as verskeie restaurante en winkels. Dit is die perfekte plek om Kleinmond en die Overberg te verken en is net 98 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Hierdie huis bied verblyf aan tot 13 gaste in 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed, ’n driekwartbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed, enkelbed, stapelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed, enkelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort.

Al die beddens het linne en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die huis het ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n sitarea en eetarea, sowel as ’n binne- en buite-braai. Die kombuis is met ’n dubbelyskas-vrieskas, klein boksyskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het ’n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook sonkragligte in elke vertrek, die kombuis en die eetarea om tydens beurtkrag te help. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkerus @ 144 sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 2
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Lekkerus @ 144
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 221

Jaar gelys 8

Ligging

  • 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerus @ 144 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b18f6b61418c23321a49c46fb4a5b7e7e38a0a33e7b4a3a4cc6dccf93c91c79fa9a8412cfe81edd21e851932a128df3d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 144 5th Avenue Kleinmond 7157 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.341273 19.020487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem