Lembah Kali - Riverside Estate
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside Estate 13 497JQ, Oori Game Reserve, Centurion plattelands, 0001, Gauteng
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Lembah Kali Riverside Estate is 'n rustige dubbelverdieping-selfsorghuis op Riverside Estate, net 10 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Die perseel het liggrys cemcrete-afwerkings wat die huis koel hou op warm dae. Lembah Kali is 'n unieke oase wat gaste se welstand herstel.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke badkamer het lugversorging.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n TV met DStv, 'n waaier, eetarea, braai-area, swembad en 'n houtvuurwarmbad.
Die huis het 'n kragopwekker in 'n aparte kamer agter die kombuis wat self begin werk tydens beurtkrag. Daar is ook 'n 5 kW-sonkrag-omsetterstelsel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Riverside Estate 13 497JQ, Oori Game Reserve, Centurion plattelands, 0001, Gauteng
- Gaste dink Lembah Kali - Riverside Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside Estate 13 497JQ, Oori Game Reserve, Centurion plattelands, 0001, Gauteng