- 20 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 396A Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lemoenkloof Boutique Hotel is in Paarl, in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat en ontspanne wegbreek.
Verblyf word in 10 pragtige kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer spog met gemaklike beddens, en suite-badkamers, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan smul aan 'n plattelandse ontbyt in die knus Kaaps-Hollandse eetkamer. Die swembadareas en sonterrasse is ideaal vir ontspanning in die somer.
Die verblyf word deur wêreldklas-gholfbane in Paarl, Somerset-Wes en Stellenbosch omring, en perdry op nabygeleë wynplase kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 396A Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemoenkloof Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
396A Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang