Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Ivy Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

JAYDON Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Lemon Ivy Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik gerieflik en gasheer baie behulpsaam en vriendelik!

Is 'n baie mooi, moderne en ruim area. Is baie gerieflik geleë naby alle dokters en hospitale! Daar was geen lugverkoeling nie, maar dit is gelukkig reggestel die 2de aand van ons verblyf! Daar is wel nog 'n groot probleem as die krag afgaan vir beurtkrag. Geen backup-sisteem vir enige water toevoer in die woonstel nie. Maak dit nogal ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot sukses.

Die fasiliteit was pragtig. Baie gerieflik. Baie mooi en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 54, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01b41c70baef7d173b453b0c057d15bc9e2e9bf0b37bf2d4443bdbdaecab91a2fd121156d81f69275e134981774cce0a4bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 54 Hoog Straat Moregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.90745220395 29.468746613492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem