Lemontenara
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) op die R62 geleë.
Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 selfsorghuis. Die kothuis het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenhede is selfsorg en het ook braaigeriewe, beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die rustige verblyf is op ’n 1,2 km-lange grondpad langs die hoofpad met die pragtige Kouga-berge in die noorde en die Tsitsikamma-berge in die suide.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Lemontenara het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Joubertina Tuinroete Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom