Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Louis F - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerBernhard S - Mrt 2022
Algehele gradering
We were very happy here.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Hello Bernhard
We at Leopard Corner Lodge would like to thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure to have you here and we sincerely hope that we will have that opportunity again in the very near future.
Warm regards
Morne
Hannes K - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike diens en pragtige skoon verblyf.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Goeie dag Hannes
Dit was n groot plesier vir ons gewees om julle hier by ons te gehad het. Ek hoop julle kom loer sommer gou weer in.
Mooi bly,
Morne
Geraldine S - Okt 2021
Algehele gradering
VIP bestemming.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Beste Geraldine
Dankie vir jou besonderse positiewe resensie wat jy vir ons gegee het en baie dankie dat julle gekies het om by Leopard Corner Lodge te kom bly. Ek is bly om te lees dat julle, julle tuiste in St Lucia gevind het en sien uit om julle meer dikwels by ons lodge te ontvang.
Beste groete
Cor
Patrick H - Sep 2021
Algehele gradering
Well done Esmerie. You and your staff went out of your way to make our stay wonderful.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dear Patrick,
Thank you for having stayed with us at Leopard Corner Lodge and thank you for this very positive review and kind words.
Please visit us again as you and your wife will always be welcome at our Lodge.
Warm greetings
Esmerie and team
Leopard Corner Lodge
Lara W - Des 2018
Algehele gradering
Okay.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dear Lara
Please note that Leopard Corner Lodge was taken over by new owners in 2021. We are very proud to say that we are currently rated as the top Guesthouse on Tripadvisor since February last year. The splash pool is a thing of the past, as we have replaced it with a much bigger and modern pool. Our breakfast is now of the highest quality, (it is however, the most important meal of the day) We are also proud to say that we installed solar and a silent generator and all of the rooms were renovated and modernized. I dont even think you will recognize the Lodge now. If you are in the area again, please pop in for a coffee so I can show you around. Hope I will get the opportunity to meet you!
Safe travels,
Morne
Jan V - Apr 2017
Algehele gradering
A home far from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Tuiste ver weg van die huis!
Goed in stand gehou en skoon. Goed ingerig vir gestremde persoon, veral die badkamer en vloerplan. Stunning!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dear Jan
Thank you for your lovely review.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Morne
Elsolet J - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, baie dankie!
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Goeie dag Elsolet
Dankie vir u gawe woorde. Ons hoop om u sommer gou weer te sien.
Groete
Morne
Schalk R - Apr 2017
Algehele gradering
Seker ons beste vakansie in jare.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Hallo Schalk
Baie dankie vir die gawe woorde.
Mooi bly,
Morne
Jannes J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi en behulpsame diens ontvang.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Hello Jannes
Baie dankie vir u wonderlike resensie. Dit was vir ons n voorreg om u by ons te gehad het.
Mooi bly,
Morne
Mariette E - Jul 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dankie vir die gawe woorde Mariette.
Groete
Morne
Richard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dankie vir die gawe woorde Richard.
Groete
Morne
Fred S - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Hallo Fred
Baie dankie dat julle by ons gewoon het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Mooi bly
Morne
Skillie C - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 3 dae hier spandeer.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Goeie dag, Skillie
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Morne
Michael C - Aug 2015
Algehele gradering
Well kept accommodation with spacious rooms.
Leopard Corner Lodge se terugvoer
Dear Michael
Thank you for your lovely review.
Kind regards
Morne
Susann S - Des 2014
Algehele gradering
Lieflik!
Jacobus Cornelis V - Jul 2014
Algehele gradering
Die rustigste en mooiste plekkie met die vriendelikste mense!
Petrus R - Mei 2014
Algehele gradering
'n Baie mooi area en baie netjiese verblyf!
Ben C - Mei 2014
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed!
Sophia D - Apr 2014
Algehele gradering
We really enjoyed our stay
Walter R - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderful
Susan V - Mrt 2013
Algehele gradering
Baie gaaf baie dankie
Hermien D - Mrt 2013
Algehele gradering
Great location
Howard W - Nov 2012
Algehele gradering
Good location.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom