Leopard Trail Guestfarm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leopard Trail Guestfarm is op 'n pragtige werkende plaas naby Swellendam geleë. Die dorpie het meer as 50 nasionale monumente en is die grootste streek in die wêreld waar youngbessies gekweek word.

Gaste kan kies en keur tussen verblyf in die hoofhuis, kothuis in 'n skuurstyl of die kampterrein. Die hoofhuis het slaapplek vir 24 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofhuis en kothuis is albei goed toegerus vir selfsorg.

Die kampeerterrein is geskik vir tente of karavane en het plek vir 50 gaste. Naby die kampeerterrein is daar is 'n lapa, boma, gemeenskaplike storte en spoeltoilette. Die hoofhuis en kothuis het hul eie braaigeriewe.

Gaste kan in die damme afkoel of ander doendinge op die plaas geniet soos visvang, 4x4-roetes, staproetes, voëlkyk, bergfietsry en bergklim. In die omliggende areas kan gaste gaan bessies pluk, likeur proe en op verskeie historiese uitstappies gaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leopard Trail Guestfarm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za