+37
Selfsorg in Bettysbaai

Leopard’s View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anelle D
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Asemrowende uitsig, onvergeetlike stilte, rustigheid vir die siel. Beslis die plek om te besoek as jy verlang na rustigheid vir jou siel. Asemrowende uitsig, natuur voor jou voete. Die plek was ruim, skoon en die oop vertrekke maak nie saak waar jy staan nie, kyk uit op die see en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit het baie geniet. Baie mooi en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

A heavenly place to stay, the view is spectacular. The view from the lounge and main bedroom was breathtaking. Very quiet and peaceful. The house had everything you could want. We will come back as soon as we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Onvergeetlike naweek weg breek met 'n asemrowende uitsig. Baie lekker gebly, asemrowende uitsig. Onvergeetlike weg breek. Ligging van die huis is perfek. Alles wat jy verlang van 'n vakansiehuis. Hoofslaapkamer kort 'n nuwe matras asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Nostalgic with unmatched views. Our stay at Leopard's View was truly magnificent. The views are utterly unreal – we sat for hours just watching the waves and local wildlife. The home itself is simple and unpretentious, but extremely homely and almost nostalgic (reminded me of childhood holidays at the sea). The host was also extremely accommodating and kind. The only downside is the slow WiFi (while this didn't bother us, it does mean the house isn't suited for remote working).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2026

Location, location, location. Amazing place, the house is well lived in. Some things could do with some sprucing up (shower head, some light fixtures need replacing) but this does not take away from the great service from checking in, well-appointed house and then the location. On the rocks with the crashing waves reverberating throughout the house, it is simply amazing. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kumien B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Gesellig en vol vreugde. Ongelooflike ligging, en oor die algemeen net 'n lekker gemaklike huis vir 'n naweek weg breek see toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Just beautiful. Breathtaking views. The accommodation had everything we needed. It was just an overall lovely stay, one we hope to repeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Leopard’s View
Thank you, Kirstin. We are glad you enjoyed it! We are looking forward to hosting you again.

Anna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Hemel op aarde. Wow wow wow! Pragtig! Sielskos! Sal vir seker weer gaan (net langer die keer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Natuur, view, rustigheid. Baie lekker gebly. Amazing views. Sal vir seker oorweeg om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 599

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3378 Mermaid Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3514ada14e3b2e6ebf914129bdf7801fe9fb9d612aa40d592582b11f1a2075d2b800c10184ff67656e9ad70af887594ea0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 3378 Mermaid Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.36136767656 18.962304757672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang