6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3378 Mermaid Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leopard’s View is op 'n rotsagtige hoogte naby die Davidskraal-piekniekplek in Bettysbaai. Dit bied verblyf in 'n rustieke huis wat perfek is vir gaste wat op soek is na 'n lekker wegbreek sonder fieterjasies.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, asook 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die tweede slaapkamer wat 'n instapstort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis bied 'n ononderbroke uitsig op die berge en is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n skouspelagtige uitsig oor die see en gaste kan in die winter heerlik voor die kaggel opkrul.
Buite die huis is 'n braaiput vanwaar die see gesien kan word. Let egter dat die onewe, rotsagtige landskap rondom die huis en die trappe binne die huis dit ongeskik maak vir klein kinders en bejaarde gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 525
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3378 Mermaid Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Leopard’s View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3378 Mermaid Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang