+22
Gastehuis in Willard's Beach

G02 Les Mouettes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik rustig! Baie gerieflike woonstel, wat 'n lieflike uitsig het op die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic. It was a lovely stay. The sea view was amazing and it's a very well-situated place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Ligging en plek is uitstekend. Bestuur van die plek kan aandag kry. Die plek is baie ruim en die ligging is uitstekend. Ons het ongelukkig baie onbedagsame bure gehad en alhoewel daar duidelike reëls is oor geraas, is daar niemand wat toesien dat dit toegepas word nie. Ook sê die webtuiste dat mens tot 10:00 het om uit te klok, maar ons het 'n paar dae voor die besoek 'n e-pos ontvang wat sê dat ons 09:00 moet uit wees. 'n Dag voor die uitklokdag kry ons toe 'n papiertjie op die deur wat sê ons moet nou 08:00 uit wees. Ons het toe gaan reël dat ons darem eers 09:00 uit is; tog het 'n skoonmaker reeds 08:00 in ons eenheid kom rondstaan en wag dat ons uitgaan. Dit was nogal onaangenaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thavrin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Was good. Was good, just the toilet too close to the wash basin, very cramped up toilet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gerhardus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

96B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac0cbb3e69ae475837839d41ca08b506aacd97df74198178b8e7965338f05921dec5d3faf22c5014945929235b5bc12de3a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.534482787922 31.221824884415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang