Les Palmiers 9

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Samantha G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Amazing. Beautiful location, coffee shop at the beach, beautiful beaches, comfortable luxurious stay, lots to do, lots of great restaurants. Will definitely return every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Great location and a quiet place. Nice area. Big apartment and clean with a decent kitchen area. Huge balcony. Our mattress in the main bedroom is a bit dipping to the middle, but it was okay. Generally a bit dated, but for the price, we have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Netjiese plek, sal graag weer wil gaan. Netjiese plek, binne loopafstand van 'n inkopiesentrum met 'n groot Checkers. Omliggende restaurante ook naby, as jy bietjie verder wil loop vir goeie oefening. Daar was net 'n misverstand om die sleutels te kry aangesien ek nie my WhatsApps lees terwyl ek bestuur nie. Enigste kritiek wat ek het, is dat die toesluit garage opening aan die nou-kant is. Los maar jou Prado by die huis of parkeer hom in die oop parkeerterrein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla M
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Baie netjies. 'n Pragtige balkon. Ons het ons vakansie baie geniet, rustige woonstelle naby aan alles. Heerlike swembad met braaiers. Ons sal beslis weer 'n vakansie reël by Les Palmiers 9.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Ons het die verblyf by Les Palmiers 9 baie geniet. Daar was 'n paar foute gewees, maar ons het dit dadelik aangemeld en dit is herstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

RENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 96C Compensation Road, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41c32257590021f830ee209d0edd60025c36e9c6c0a1fd17b728244904ccc8e044d6a302a040576df8b96e413210038b919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 96C Compensation Road Noordkus 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.534024182186 31.222226545215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang