LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 96C Compensation Road, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Les Palmiers 9 is in Ballito aan KwaZulu-Natal se Noordkus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die derde verdieping, is geskik vir 8 en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en beddegoed word voorsien. Gaste moet asb hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n heining om met braaigeriewe. Die kompleks spog met 'n hyser.

Die stoep word bereik via die sitarea en het stoepmeubels en 'n see-uitsig.

Gaste kry 'n afstandbeheer om by die kompleks en strand uit te kom.

Veilige parkeerplek word voorsien in 1 toesluitmotorhuis asook 1 oop parkeerplek.

Die eenheid word elke gediens, behalwe naweke en openbare vakansie dae.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nasreen A
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking views, felt like home. Absolutely beautiful, clean and safe. Breathtaking views. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Claudine V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, beautiful. Most pleasant holiday literally on the beach. Definitely going to go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Charmaine A
Saam met vriende
5.0
Stunning sea views. The unit is very neat and tidy. It has all the essentials you need in the kitchen. The patio is huge with the best ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Annette G
Gesin met tieners
5.0
Lieflike, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Baie veilig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Van Pretoria af gevlieg vir die naweek. On...
Sien meer
Jan 2026
Samantha G
5.0
Amazing. Beautiful location, coffee shop at the beach, beautiful beaches, comfortable luxurious stay, lots to do, lots of great restaur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

RENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 96C Compensation Road, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

96C Compensation Road, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41c32257590021f830ee209d0edd60025c36e9c6c0a1fd17b728244904ccc8e044d6a302a040576df8b96e413210038b919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 96C Compensation Road Noordkus 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.534024182186 31.222226545215

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang