Les Terres Noires
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Les Terres Noires is 'n groot koloniale huis op sowat 'n hektaar se grond in die bekoorlike dorpie Greyton. Die selfsorghuis is die ideale blyplek vir gaste wat die dorp wil verken.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweed en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort-oor-bad. Die huis het 'n toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei.
Daar is 2 leefareas met kaggels en 'n kuierarea met 'n pool-tafel en 'n braai-area. Die hoofleefarea lei na die tuin met 'n swembad en 'n pragtige berguitsig. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan hul eie Netflix gebruik.
Die eenheid het ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi en TV tydens beurtkrag aanhou.
Daar is 'n kothuis wat uitverhuur word op die perseel en dit front na die straat. Dis is heeltemal apart van die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Les Terres Noires het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap