Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier 206

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir L'Escalier 206
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jackie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie S
Saam met vriende

Was goed. Maar ek was teleurgesteld, het meer verwag.

Was goed, maar met 'n paar probleme. Die bank, cocktailtafel en stoele was stukkend. Die bank in die sitkamer was baie vuil en stukkend. Met die aankoms was daar 'n baie onaangename reuk in die woonstel. Die beddegoed was vuil. Die eienaar het dadelik aandag daaraan geskenk, en die volgende dag is dit uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Jackie.
Dankie. Baie bly dat ons dit onmiddellik kon regstel. Dit is die eerste bespreking met sulke klagtes in jare en daarom belangrik dat dit onmiddellik reggestel word. Cocktail tafel alreeds verwyder en 'n ekstra diep skoonmaak was gereël dat daar nie weer so 'n klagte is nie, te dankie aan jul terugvoer. Beide besprekings na jul was 100% gelukkig en tevrede. Baie dankie. Vriendelike Groete en sien jul weer.

L'Escalier 206
Deon J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Roland het ons op sy hande gedra en altyd gehelp waar ons hulp nodig gehad het. Puik plek en puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review, Deon! Sien jul gou weer! Groete!

L'Escalier 206
Senzo N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzo N
Saam met vriende

It's was great.

It was a great stay. The view was very beautiful. I love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Many thanks, Senzo!

L'Escalier 206
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, skoon en naby als.

Woonstel was baie gerieflik en prakties ingerig. Veilige plek. Sal definitief aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Louw. Sien jul gou weer.

L'Escalier 206
Belinda N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

The unit is situated at a good spot, on the beach.

The location was easy to find. The unit is situated close to the beach. Cleanliness was 100%. Seaviews from the balcony. Very peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Pragtige uitsig oor die see, skoon en gerieflik

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig oor die see is ongelooflik. Die eenheid is netjies, skoon en baie gerieflik. Meer as genoeg ruimte vir lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham J
Gesin met klein kinders

Stupendous.

It was home away from home, my family enjoyed the stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Such a nice review. Thanks a lot. See you soon again. Roland

L'Escalier 206
Justin F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was spectacular.

Amazing views, great location, clean and neat, all appliances in working order. Overall, an exceptional experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

5* review van n 5* gas. Baie dankie Justin. Sien julle gou weer. Vriendelike groete. Roland

L'Escalier 206
Anthony D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Beautiful view, unit is adequately equipped, close to shops and beach.

We only had a weekend stay which was just too short. The unit is very nice and close to amenities and highways. Would definitely book again. Thank You to Anel and Partner for your friendliness and kindness. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Thanks Anthony for your great review. See you again soon. Roland

L'Escalier 206
Jaco G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het dit so baie geniet, daar is als wat jy nodig het, jy kry min plekke met so 'n lekker balkon en spasie in woonstel. Eienaar baie tegemoetkomend en behulpsaam, kort-kort gevra of als nog reg is wat min eienaars doen. Ons kon die walvisse so mooi sien terwyl ons 'n vleisie braai. Ons kan beslis die plekkie aanbeveel, ons het dit baie geniet, dankie Roland. Ons sal definitief weer inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V
Gesin met tieners

Baie lekker en skoon en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend dankie.

Reëlings en afhaal van sleutels was goed en moeiteloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Woonstel kort bietjie opknapping, soos nuwe yskas, asblik en nuwe braairooster. Verder 'n baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie vir die resensie. Sal verseker aandag gee aan die items wat jy genoeg het. Sien jul gou weer. Roland.

L'Escalier 206
Francois R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek. Woonstel was baie netjies. Mooi uitsig op die see.

Naby winkels, waterpark, hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier.

Roland (die eienaar) was baie behulpsaam met inligting ensovoorts. Ons het baie lekker gekuier. Die woonstel is netjies en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Magda. Baie dankie vir die mooi review. Veral om dit te kan skryf na die KZN vloede en alles wat daarmee saam gegaan het. Dankbaar. Sien jul weer spoedig( die keer sonder die vloede) R

L'Escalier 206
Peter M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met vriende

Enjoyable.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Thanks a lot Peter! See you again soon.

L'Escalier 206
Jj V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig, wonderlike mense.

Het 8 aande oornag. Die woonstel is perfek geleë met 'n baie rustige atmosfeer. As jou doel is om tyd by die see en op die strand te spandeer is L'Escalier die perfekte plek vir jou. Baie dankie aan Roland en sy span vir flink en effektiewe diens. Sal definitief weer julle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi JJ. Baie dankie vir die mooi review! Sien jul gou weer! Roland

L'Escalier 206
Ashwin I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwin I
Saam met vriende

Amazing.

It was very comfortable and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Thx for the review Ashwin. See you again soon. Roland

L'Escalier 206
Elsabe V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is pragtig en see-uitsig wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Elsabe. Sien jul gou weer. Vriendelike groete. Roland

L'Escalier 206
Jermina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jermina M
Gesin met klein kinders

It is definitely a good place to be with family.

We enjoyed every moment, it has a kitchen with everything you need. You just buy your own food. A safe place for kids also. Roland the owner is a lovely person, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole B

Rustige vakansie.

Ons was 'n familie van 6 volwassenes wat saam weggegaan het. Ons was baie tevrede met die hoeveelheid spasie wat die woonstel bied, ongelukkig was alles nie volledig in stelle van 6 nie soos bv. die stoep se stoele. Die woonstel was ook half skoongemaak en die een enkelbed het soos urine geruik. Gelukkig kon ons gebruik maak van die woonstel se wasmasjien om dit beter te laat ruik. Diens van die eienaar was puik en oor die algemeen was dit 'n lekker woonstel om in vakansie te hou oor Desember. Ek sal wel voorstel dat daar klein bietjie aandag gegee word aan beter matrasse asook beddegoed om die prys te regverdig oor Desember tydperk en dan natuurlik die netheid van die skoonmakers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Nicole. Ek is jammer oor die dinge wat jy bo gemerk het. Sou verkies het as jy ons onmiddelik onder die aandag daarvan gebring het op ons Whatsapp groep, waar ons jul en die agent gesit het, wat onmiddelik kon aandag gee daaraan en regstel tydens julle verblyf. Ons maak onmiddelik werk daarvan om ondersoek in te stel en reg te maak. Dankie. Groete, Roland.

L'Escalier 206
Mia N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia N
Saam met vriende

Fantasties, skoon en als wat jy benodig!

Netjiese en skoon woonstel, met alles wat mens nodig het! Sal beslis die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Jul was great gaste. Sien jul sommer gou weer.

L'Escalier 206
Charmaine N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Gesin met klein kinders

Just awesome, home away from home.

The surroundings and atmosphere good we had our youngest grandson with us and his mom, she can't stop talking about L'Escalier, will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Charmaine. You are too kind, see you soon. Thanks for the great review! Roland and Anel

L'Escalier 206
Braam H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H
Gesin met tieners

Excellent

Nice and clean. No problems at all with accommodation and stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Thank you Braam!! See tou again soon

L'Escalier 206
Addie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Addie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short vacation.

Very spacious and a great view from the balcony. Some of the furniture needs updating (dining table and dustbin). The location is very safe and undercover parking is a plus. The accommodation info on WhatsApp was also helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie vir jou review Adam. Sal kyk na Asblik en tafel.

L'Escalier 206
Anche S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Ons het 'n baie lekker week gehad, eenheid was baie skoon en netjies. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Ons waardeer jou resensie opreg.
Dankie Anche en sien julle gou weer.
Julle was goeie gaste. Roland

L'Escalier 206
Mariska P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Gesin met klein kinders

Lekker, veilig, rustig, waarde vir geld!

Ons verblyf was baie lekker gewees, eerste keer by L'Escalier maar ons volgende weg breek is klaar in die beplanning fase by julle. Waarde vir geld, lekker uitsig oor die see. Dit was so rustig en veilig. Lekker onderdak parkering vir ons voertuig. Netjies ingerig en alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal julle beslis aanbeveel vir enige iemand wat vra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Mariska
Jislaaik, wat 'n mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en sien jul sommer gou weer. Vriendelike Groete. R

L'Escalier 206
Sharon K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Gesin met tieners

Loved it!

Wonderlike plek. Skoon, netjies. Vriendelikheid en baie veilig! Kan nie wag om weer te gaan nie. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Sharon. Waardeer dit. Sien gou weer. R

L'Escalier 206
George S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Als is loopafstand en veilig om te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dabkie vir jou review George. Sien sommer gou weer. Roland

L'Escalier 206
Andre O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Gesin met tieners

Uitsig, uitsig, uitsig.

100% vir ligging en uitsig. Woonstel was netjies en goed ingerig. Maklike stap na hoofstrand of selfs die strand net voor woonstel. Beddens was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Andre. Waardeer jou review opreg. Baie baie dankie. Sien jul sommer gou weer. R

L'Escalier 206
Liezel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Die woonstel is baie netjies en skoon en die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik.

Hoekom ons hierdie woonstel bo ander verkies is omdat dit op die strand is, maar ook loopafstand van die winkels af is. Mens kan ook gerieflik braai op die balkon en dus hoef jy nie al die bakke met vleis en braaigeriewe na 'n gemeenskaplike braai-area te dra nie. Galleria-inkopiesentrum is ook sleg 3 km weg. Ons sal vir seker weer terugkeer. Die swembad en mooi uitsig was 'n bonus bo-op die gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Liezel! Ons waardeer jou mooi review! Jul was puik gaste!
Dankie.
Sien jul weer.
Roland

L'Escalier 206
Theo E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë in Amanzimtoti. Loopafstand vir meeste winkels. Sal vir seker weer van blyplek gebruik maak.

Skoon en loopafstand vanaf die strand, vriendelike personeel en netjiese woonstel kompleks. Sal vir seker weer daar gaan vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Rassie! Sien jul weer!
Roland

L'Escalier 206
Marinda R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie Marinda. Groetnis en sien weer. Roland

L'Escalier 206
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur K
Gesin met klein kinders

Amazing.

Had a great time. Place was very neat and beautifully furnished. Definitely needs a safe though. Very, very friendly staff! Would love to stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly, naby alles, woonstel mooi netjies en skoon. Het net partykeer gesukkel om opsigter te kry om fan vir braaier aan te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cabri V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Gesin met tieners

Skoon. Netjies. Plesier van bespreking tot uitklok.

Baie aangename woonstel. Bekostigbaar. Pragtige see-uitsig. Stil en rustig. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Gesin met tieners

Dit is 'n baie lekker plek.

Ons sal weer in die toekoms daar gaan bly, want dit is 'n gerieflike plek vir vakansiegangers. Sal plek ook aanbeveel vir ander mense, beter sal jy nie kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie baie dankie Tanya!! Waardeer die mooi terugvoer! Sien jul weer!

L'Escalier 206
Jaco E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco E
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het by die kus.

Verblyf was als wat mens nodig gehad het by die kus. Nie nodig om eers in jou kar te klim nie. Was baie gemaklik en spasie is oorgenoeg! Lekker see uitsig en darem ook mens se eie braai! Al wat ons dalk op kan nitpick is dat julle dalk daaraan dink om 2 stel sleutels vir mens te gee om dinge makliker te maak indien groepe hulle eie ding wil gaan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie Jaco. Ja. Het al 2 maal n 2de stel sleutels gehad en dan ry die gaste met een stel weg. 🙃🙈 Sal dalk 2 stelle maak en mense ekstre deposto laat betaal v die 2de stel. Dankie vir die mooi terugvoer

L'Escalier 206
Fanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker en gemaklik, miskien net meer beligting op balkon en vir braaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetha B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend en ten volle toegerus!

Dit was 'n heerlike verblyf met genoeg spasie en 'n pragtige uitsig! Ons het ontspan en die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie Jeanetha! Hoop om jul vinnig weer terug te sien.

L'Escalier 206
Andre K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met vriende

Ons het dit geniet.

Woonstel is ruim en goed toegerus. Die braaigeriewe op die balkon is 'n wenner. Sekuriteit is uitstekend en parkering is veilig en groot. Ons is drie vriende wat saam kom en die drie slaapkamers werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Andre. Waardeer. (al is dit nou n tydjie later)

L'Escalier 206
Magriet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met onderdakparkering, ongelooflike see-uitsig uit sitkamer en hoofslaapkamer.

Die ontvangsdame waar sleutel ontvang word, kon nie veel inligting verskaf nie van dinge soos waar ons parkeer nie en watter knoppie op remote is vir wat nie. Met die hulp van sekuriteit en n baie vriendelike huishulp het ons agtergekom waar ons mag parkeer en het die dame selfs vir ons 'n trollie vir ons bagasie gaan haal en saam ons opgegaan met hysbak om ons te wys waar die woonstel is. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel by die woonstelblok. Die verblyf was wonderlik en alles was netjies en skoon, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en eerlike resensie Magriet! Sien jul hopelik sommer spoedig weer.

Roland

L'Escalier 206
Theunis V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Gesin met tieners

Ons het die woonstel en swembaddens geniet.

Ons het dit baie geniet. Die tieners kon lekker swem en die ouer mense het die uitsig oor die see waardeer. Sal weer eendag daar kom vakansie hou. Baie veilig en winkels kort loopafstand weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie Theunis vir jou review. Sien jou weer binnekort.

L'Escalier 206
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon, netjies, gerieflik en pragtige uitsig.

Was regtig baie verras met woonstel, geriewe en pragtige uitsig. Personeel van kompleks was vriendelik en behulpsaam. Sal sekerlik weer daar tuisgaan. Ons het natuurlik fantastiese weer gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K

Baie aangename verblyf.

Wooneenheid is baie ruim, en goed geleë. Uitstekende see-uitsig. Wooneenheid was ook skoon. Sekuriteit is ook voldoende by L'Escalier Cabanas. Tariewe vir die woonplek is billik. Die sitkamerstel is egter in 'n swak toestand en behoort vervang te word. Sal weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Henk. Ek kan bevestig dat ons sopas die sitkamerstel heeltemal met n nuwe een vervang het. Dis n jammerte dat die son ons ou stel so bygekom het.
Vriendelike groete en sien jul weer.
Roland

L'Escalier 206
Magda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie lekker.

Dit was regtig 'n lekker naweek blyplek en geriewe was goed. Daar is 'n versoek vir 'n broodrooster en 'n lys van alles wat in woonstel is, want dit bemoeilik die inventaris om te kyk wat daar was en nie meer is nie. Geen klagtes verder nie, ons het dit baie geniet. Glo dat my deposito so gou moontlik aan my terugbetaal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Baie aangenaam skoon plek uitstekend onderhou.

Die woonstel is uitstekend onderhou. Gerieflik uiters netjies perfek geleë. Alles omtrent die plek is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Goeiedag Antoinette,

Baie dankie vir die resensie. Dit maak ons harte warm om te weet dat julle ten spyte van die storm julle dit geniet het.
Sien julle weer.
Roland

L'Escalier 206
Riaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

Baie geniet.

Die eenheid was skoon, netjies en ruim. Pragtige see uitsig. Al negatiewe opmerking is dat die twee badkamers se extractor fans baie raas wanneer die ligte aangeskakel word, verder was alles puik en beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Wat 'n wonderlike verassing was die blyplekkie nie! Ongelooflike uitsig oor die see. Skoon en netjies en die beddens ongelooflik gemaklik. Ons het alles wat ons nodig gehad het in die woonstel gehad en dit het soos huis gevoel. Ons is definitief weer terug. Ons het die plek ongelooflik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Alta! Kan ek vir jul 5 sterre terug gee?? Jul was self ongelooflike gaste! Baie dankie! Sien uit om jul weer te sien ! Roland

L'Escalier 206
Martie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig, skoon en netjies. Ek sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou.

Dit is 'n pragtige, netjiese woonstel. Hy het alles in wat jy benodig as jy met vakansie is. Al wat kort gekom het in die hoofslaapkamer is 'n spieëlkas en stoeltjie om jou hare te stileer. Ek sal altyd weer daar gaan vakansie hou as ons Amanzimtoti toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met tieners

Baie rustige vakansie.

Baie rustige vakansie, sal weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Awesome uitsig. Gemaklike blyplek. Goed geleë.

Dalk maar net paranoïes oor ons van Gauteng af kom, nie in die aande veilig gevoel om skuifdeure oop te laat nie - sekuriteitshekke kan werk - mens mis maar daai golfies in die ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Marinda.
Aangesien ons op die 2de vloer is (2 vloere bo grondvloer) het ons nog nie enige insidente van die see aansig se kant gehad by enige van ons eenhede by L'escalier nie. So jy kon maar met jou skuif deure oop geslaap het. Die 24 uur sekuriteit wat patrolleer, palisades en electric fencing sorg natuurlik verder vir absolute sekuriteit in ons kompleks.
Bykans onmoontlik om van onder af tot daar te klim met die gebou se ontwerp. Sal aan diefwering dink aangesien ander gaste seker ook so mag voel. Dankie vir die terugvoer.
Maar dit was baie lekker om jul daar te hê en hoop om jul weer te sien saam jou rakker! Jul was great gaste!
R

L'Escalier 206
Estelle S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ek en my man het daar gebly, wou glad nie huis toe kom nie. Naby alles, skoon en net awesome gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, bekostigbare verblyf vir hele gesin.

Voorwaar 'n oase in die warboel van kus-vakansies. Rêrig waarde vir geld en die rustige atmosfeer laat mens toe om die natuurskoon te waardeer. Sonsopkoms oor die see sigbaar vanaf die stoep met koppie koffie in die oggende was 'n seëning. Lekker bosveld-braai in die aande gehad! Waarlik huis weg van die huis af. Dankie Roland, puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet F
Gesin met tieners

'n Gemaklike, veilige verblyf saam met goeie kliëntediens en 'n see-ervaring soos min.

Die woonstel se wenresep is die uitkyk oor die see en die ervaring wat dit bring. Om elke oggend wakker te word en te gaan slaap met die seeklanke en bries is iets wat Gautengers nie maklik ervaar nie. Dit was gemaklik en het alles wat jy kan nodig kry. Mense wat uit hulle pad sal gaan om dadelik 'n oplossing te kry vir wat ook al die behoefte. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reshlie S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshlie S
Gesin met tieners

Ideally located with stunning views.

Comfortable stay for a couple travelling with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi plek.

Die ligging is goed, mooi see-uitsig gehad, plek is baie netjies en skoon, en ons het alles gehad wat nodig was. Al waarvan ons nie gehou het nie, was die skoonmakers wat een oggend 8 uur ingekom het terwyl ons nog geslaap het, ek stel voor kry 'n "do not disturb" of "No Housekeeping" bordjie wat mens kan opsit om so iets te vermy. Ek weet die hysbak wat stukkend was met ons aankoms is onvoorsiene omstandighede, maar dit was nogals ongerieflik. Verder was die plek great! Sal dit vir seker aanbeveel en weer soontoe gaan sou ons weer Amanzimtoti toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Wonderlike en goed geleë vakansiewoonstel.

Wonderlike en gerieflike vakansiewoonstel. Die diens was ongelooflik en professioneel. Die woonstel self was baie netjies en lekker naby die strand. Dit was 'n plesier om daar te bly en beveel die woonstel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met klein kinders

Luuks, ruim en ontspannend.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die woonstel is stapafstand van die strand en die winkelsentrum. Dit is ook reg langs Funland. Die woonstel is beter ingerig as die meeste woonstelle waarin ek al gebly het. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

5-ster.

Alles wat mens nodig het. Pragtige plek, gerieflik, veilig, sentraal, fantastiese see-uitsig. Word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Daleen.
Ek waardeer dit opreg!
Sien jul weer!
Groete
Roland du Plessis.

L'Escalier 206
Sulayman C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulayman C
Gesin met klein kinders

Superb, would recommend anytime.

Roland has been a great host, very concerned about our well being and never got agitated with all my questions. We had a wonderful time in L'Escalier 206. The place is very spacious, clean, modern, wonderful seaviews, secure complex with 24 hour security, access control etc. Too many to mention. The laundry service even opened after hours for us to get our laundry back in time for a wedding. Excellent value for your money. Other places in the same complex couldn't match Roland in price. I definitely will go back to L'Escalier 206 and most definitely recommend it to others. We wouldn't have found a better place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Sulayman
I can say the same to you as guests. All round 5 star back to you! Such a wonderful experience with grateful and polite guests. We are looking forward to receiving you or any of your acquaintances again!
And at the same time thanks to Rentia that helped you with the laundry!
So great to actually receive compliments when one does walk the extra mile.
Thank you once again for the review!
Roland

L'Escalier 206
Anton O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon.

Hierdie was ons tweede bespreking by die woonstel. Dit was elke keer gerieflik, skoon en netjies. Baie goed toegerus met smaakvolle meubels en decor. Baie ruim woonstel met genoeg plek en `n awesome see-uitsig. Die diens van die eienaar is uitstekend en hulle sal enigiets moontlik doen om die vakansie vir jou gerieflik en gemaklik te maak. Ek sal die woonstel enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Anton
Waardeer jul review! Baie dankie!
Sien ook uit om jul familie van England te akomodeer oor 'n maand!

Vriendelike groete!
Roland

L'Escalier 206
Chantel C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig! Perfek geleë voor teen die strand.

Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie. Die eenheid was perfek gewees vir ons. Sal dit definitief aanbeveel. Loopafstand vanaf restaurant en speelarea vir die kinders. En die balkon was so lekker gewees ─ die mooiste uitsig. Baie veilig. Sal julle definitief weer sien in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Chantel.
Baie dankie vir die review . Sien uit om jul ook weer te sien
R

L'Escalier 206
Pieter L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Eienaar het ingemeng met die reëlings en het die DStv teen R40 'n dag gevra sonder dat daar vir my daarvan gesê is.

Alles was nie in die kwotasie uiteengesit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Pieter
In die meer as 30 suksesvolle afgehandelde besprekings wat ons tot dusver hanteer het het ek nog nie enigsins aan die kwotasie of dokumentasie formaat verander nie. Dit die eerste maal wat die gas dit nie van die begin af raaksien nie. Die 14 resensies onder getuig ook duidelik hiervan. Soos in die oorspronklike webwerf kwotasie(voordat u dit aanvaar het en wat ek ook weer vir u aangestuur het as bewys van die totaal ongeldige stelling soos wat u bo maak), was dit baie duidelik uiteengesit. Dit was ook 2 maal aangedui in beide kere wat ek ons standaard besprekings dokumentasie vir u aangestuur het en waarop u ook gereageer het (dus het u dit ontvang).
Die opsionele DStv van R40.00 /dag en terugbetaalbare breekskade deposito van R1000.00 werk ek by die finale betalings in sodat dit meer koste effektief vir die gas is. As ek dit by die oorspronklike kwotasies sit sal dit duurder uitwerk aangesien die webwerf dan op die bedrae ook kommissie aftrek. Dit word teen kosprys aangebied tot voordeel van die gas en niemand maak geld hieruit nie.

Tweedens het ek nie ingemeng nie en het ek u bespreking soos enige ander bespreking professioneel hanteer. Die webwerf is net 'n platform waardeur die besprekings gedoen word en is ek in beheer van die bespreking van die begin af. (Ek reik die kwotasie persoonlik self deur die webwerf uit). Die oomblik wat die bespreking bevestig is en ek jou kontak besonderhede van die webwerf ontvang is die webwerf nie meer betrokke nie en hanteer ek (soos enige ander bespreking op die webwerf) direk alle verdere korrespondensie en betalings soos uiteengesit in die dokumentasie wat ek direk na bespreking aanstuur (u het dit 2 maal ontvang).

Verder het u 'n ekstra dag bespreek wat ek vir u teen afslag prys aangebied het. Die ekstra dag het oor 'n naweek met hoër tariewe geval en ek het dit vir u aangebied teen dieselfde daaglikse prys van u bespreking ten koste van die feit dat ek vir die een ekstra dag die moontlikheid van 'n volle naweek bespreking teen hoër tariewe moes prysgee.

Dis ook die heel eerste maal wat 'n gas eers meer as halfpad deur die verblyf vir die uitstaande 80% van die bespreking betaal nadat ek 'n finale ultimatum moes stel. Soos per kwotasie en dokumentasie was dit 14 dae voor aankoms al benodig gewees soos meeste ander besprekings by enige ander vakansie verblyf en wat elke vorige gas sonder enige probleme nakom.

Jammer vir die onaangenaamheid en misverstand omdat u nie die kwotasie en dokumentasie nagegaan het of die besprekings proses van die webwerf verstaan nie.

Vriendelike groete
Roland du Plessis.

L'Escalier 206
Richard C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C

Lovely views!

This is a great unit supported by great service by the owner and the agent. Its a bit more expensive than others that are available but the size and location suited me more favourably and i didn't mind paying a bit more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Oulike woonstel met 'n pragtige see uitsig!

'n Pragtige see uitsig! Baie vriendelike diens van die eienaars! Ons sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie Lorraine vir die resensie! Jul was baie aangename gaste! Sien jul spoedig weer! Roland en Anel du Plessis

L'Escalier 206
Riekie E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Die woonstel is gerieflik naby winkels geleë en volledig toegerus. Ons het wel gevra vir rolstoel vriendelike eenheid en alhoewel ons nie direk met 'n rolstoel oor die weg gekom het nie, was dit baie gerieflik vir die persoon wat met 'n loopraam en krukke oor die weg moes kom, tog baie gerieflik. Sal beslis hierdie eenheid aan ons vriende en familie voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie vir die mooi review Riekie!
Was heerlik om jul as gaste te hê en sien darna uit om jul weer te sien!
Bly dat dit ook vir jul gerieflik en gemaklik was vir die person wat normaalweg met 'n rolstoel oor die weg kom.
Vriendelike Groete!
Roland.

L'Escalier 206
Stephan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Plekkie was mooi skoon en netjies, sal dit definitief aanbeveel! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie Stephan!
Ons glo die Wittebrood was iets om te onthou en dat ons jul weer sal sien!
Groete!
Roland

L'Escalier 206
Elsabe S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Dankie vir 'n netjiese skoon en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het 'n vreeslike lekker tyd gehad. Die plek was baie mooi skoon en die ligging is perfek. Die sekuriteit is fantasties en ons het nooit bedreig gevoel nie. Die uitsig was awesome. Alles wat 'n mens nodig het was in die woonstel. Die troosprys was die wasmasjien, dit het vreeslik baie gehelp. Almal se hulp was uitstekend en die mense is baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Baie dankie Elaine vir die terugvoer!
Was lekker om sulke bedagsame gaste te hê!
Sien jul weer!
Groete
Roland en Anél

L'Escalier 206
Edgar S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Het dit baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Het die plekkie baie skoon, netjies en veilig gevind. Sal dit aanbeveel vir enige persoon en met drie kamers is dit lekker privaat vir meer as een paartjie. Die aparte badkamers is ook baie gerieflik, sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik. Net jammer dit was so kort. Woonstel was perfek gewees.

Ek sal die woonstel aanbeveel vir almal. Dolfyne en walvisse gesien van die stoep af. Goed toegerus met als wat jy nodig het. Netheid 10 uit 10. My volgende verlof is beslis weer by dieselfde woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Hi Liezl
Baie dankie vir die review! Sien jul spoedig weer.
Roland du Plessis.

L'Escalier 206
Jan C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Alles was goed en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Jan!
Baie jammer oor die TV wat buite werking was. Ons het dit in dieselfde toestand gekry toe ons hier gekom het . Ons moes die kabels vervang vanaf die DStv dekodeerder na die TV en dit het die probleem uitgesorteer! Jul moes ons laat weet het dat ons dit kon uitsorteer vir jul. In elk geval is ek baie bly dat jul die res van jul verblyf baie geniet het. Hoop om jul weer terug te sien. Sal die DStv diens dan vir jul verniet gee saam met verdere afslag op jul bespreking. Groete.
Roland

L'Escalier 206
Ndisha M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndisha M
Gesin met klein kinders

My family enjoyed staying at 206.

It was great spending a long weekend there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Gesin met klein kinders

Exceeds expectations.

This is the perfect place for a holiday getaway. You really feel at home, it is comfortable and very neat. I have already recommended it to my family and friends. The owner is very friendly and is exceeds expectation in ensuring his guests are happy and comfortable. The place is close to the beach and close enough to walk to the Waterworld for the children. Adults and children can have fun on a day out together. The shops and are also within walking distance and it is safe to walk around and just enjoy the break from everyday living in the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Escalier 206 se terugvoer

Thank you very much for the great review! Looking forward to see you again!

L'Escalier 206
Sanil D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanil D
Gesin met tieners

Perfect!

This is a ideal place to relax. The sea view was amazing. Love the place. We had fun. Also caught some fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lekker vakansie gehou!

Die woonstel is puik gewees. Sal my vriende aanbeveel om gebruik te maak van L'Escalier 206.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzdhYjQyLTdkZWEtNDVkOC05YzEzLTYyYjJmOGNhN2JkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 L'Escalier 206 9 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 08:00 -30.057384708001 30.883829561041