Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier 613

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

L'Escalier 613 is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders, omdat die derde slaapkamer 4 enkelstapelbeddens het.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke en vaddoeke vir die kombuis saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die woonstel word via 'n hysbak bereik, maar indien daar beurtkrag is moet gaste die trappe gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 613, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db8e3fc4e0d2611950d2eebea83e4c009ef30b125895c07f23f704a49e7ab0ed3dea059c6cc6465fbc57378965729f8bf8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 7 Beach Road L'Escalier Cabanas 613 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.057519574134 30.883555412292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem