6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lescalier Cabanas 305 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Amanzimtoni. Die woonstel bied see-uitsigte vanaf die balkon en die kompleks het 'n direkte pad na die strand.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe vir gaste om te gebruik en die see-uitsigte te geniet.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Boonop bied die kompleks 2 swembaddens en hysbaktoegang tot by die eenhede. Die gebou is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LOGNATH Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lescalier Cabanas 305 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang