- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Lesoba Guest Farm is in die oostelike Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg. Dit is ideaal vir voetslaners, natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir reisigers wat op pad is na Lesotho.
Verblyf word gebied in 6 selfsorg-sandsteenchalets wat langs 'n dam is, sowel as ’n selfsorgkothuis, 2 selfsorgeenhede en 2 basiese kamers met gedeelde ablusie- en kombuisgeriewe.
Aktiwiteite op die perseel sluit 4 staproetes met panoramiese uitsigte oor Lesotho, die Caledon-rivier en die Fouriesburg-distrik in. Langs die pad is die Queen Victoria-rotsformasie, San-rotstekeninge en 'n dinosourus-fossiel in rots. Daar is ook 4x4-, bergfiets-, motorfiets en vierwielmotorfietsroetes vir avontuurlustiges.
Lesoba bied ook visvang vir kinders, swem in die plaaslike dam en die geleentheid om meer te leer oor skaapboerdery en om lammetjies met die hand te voer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rule Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 615
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Lesoba Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang