Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabong Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Lethabong Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sipho M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho M
Gesin met klein kinders

Relaxation.

We had a great stay. The kids enjoyed seeing the wild animals roaming around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Gesin met klein kinders

We had loads of fun as a family.

The park and accommodation are clean and tidy. We had a great weekend with the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R
Gesin met tieners

Lekker plek vir kinders. Dit is ook skoon en netjies.

Dit was 'n baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Gesin met klein kinders

Fantasties gewees. Skoon, netjies en perfek vir 'n familie met kinders.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maboke M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maboke M
Gesin met tieners

Warmth.

Very welcoming. The depth of the main swimming pool does not accommodate everyone, and I saw a lot of people struggling and some were drowning. Maybe if we can work on it or build the other ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Dit was 'n lekker kuier, baie netjies en almal is baie vriendlik. Ons het na ons troue na die plek toe gegaan en hulle het dit baie spesiaal gemaak vir ons. Ons wil dankie sê vir Derick en Monique. Hulle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barret M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barret M
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Die tye van die swembad was vir ons 'n pyn. Ek voel dat die mense wat op die gronde bly kan langer saam gewees het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met vriende

Heerlike wegbreek in die Bosveld.

Ons was 2 huisgesinne wat daar gaan oorbly het vir die langnaweek. Ek is baie beïndruk met hul uitstekende fasiliteite. Dit was vir ons laerskoolkinders 'n groot bederf met die baie tydverdrywe wat hul vir die jongspan bied. En vir ons volwassenes 'n absolute droom om in die splash pool te sit terwyl ons weet ons kinders is veilig en geniet hulself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G
Saam met vriende

Ek persoonlik was net in en uit maar die mense met wie ek tedoen gekry het in my kort tydjie het aan my bewys dat dit 'n plek is waarna ek met liefde sal terugkeer.

Sal weer daar gaan besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Bushtent is lekker op sy eie privaat met 'n swembad, bediendes het elke oggend kom skoonmaak, braaier was skoon elke oggend vroeg,kiddies het dit ook baie geniet, sal definitief aanbeveel, lekker in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koketso G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koketso G
Gesin met klein kinders

Satisfactory.

Maintenance on the blue slide is much needed and should be attended to immediately. Their burgers were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

First time glamping! Wow, what an experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Gesin met klein kinders

Mooi, vriendelik en super netjies.

Kinders het vreeslik lekker geswem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon en het lekker gekuier.

Baie lekker naweek gewees. Was baie vriendelik ontvang, die tente was silwerskoon en naby die waterpark geleë. Eienaars gaan uit hul pad om dinge gemaklik te maak vir almal. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons het net gesukkel om die ketel vol te maak by die wasbak in die badkamer. 'n Restourant en winkel met groter verskeidenheid produkte word ook aanbeveel. Die personeel was uitsonderlik vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lethabong Lodge se terugvoer

Good Day,

Thank you very much for your feedback. We will be using your advice and adding bottles of water for the kettle in the rooms.
We are currently in the process of building a restaurant and will have that up and running soon.

We hope to see you again soon.

Lethabong Lodge
Marleze E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Heerlik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritikloof-plaas, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacf2885d1ee6b1c5ed6fcdb972e17e69031cc936bb35985b880a20a6bbe830658a4ef53e67b672ccc0adb216d4c3ff61284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.695689 27.503734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem