Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Metsi Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Letlapa Metsi Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Magriet S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Magriet S

Aluminium stackable deure is uitgewerk en vat 3 sterk manne 30 minute om dit toe te maak met 'n groot gesukkel omdat van die wiele op die spore uitgewerk is en van die deure haak sommer op die sementblad vas. Braaiskoorsteen het geen trek nie en rook mens uit. Ysmasjien is walglik vuil en vol groengrys kalk aangepak, mens gril daarvoor. Gelukkig het ons ons eie ys saam gebring. Daar is glad nie filterwater vir drinkdoeleindes beskikbaar in die kombuis nie. Dishwasher is stukkend en water loop oor hele vloer uit. Mikrogolf mag ons slegs na 9h00 en tot 16h00 gebruik, dus kan mens nie eers gou kos warm maak nie. Kort-kort as "Once More" goed oorskakel, dan moet mens weer die TV en alles instel sonder 'n TV remote. 3 van die kamers se dakwaiers en ligte werk nie. Snags tussen 02h00 en 05h00 moet mens met jou selfoonflits toilet toe loop omdat alles af is. Daar was nie voor die tyd gesê dat daar geen stadsraadkrag-backup is nie. Mens spandeer 60-70% van die tyd met "Once More" om foute en issues te hanteer vanaf warm water tot krag, ens. Die gaste van die hoofslaapkamer moes die gastebadkamer met die ander 2 gastekamers deel omdat daar 'n probleem was met hulle warmwaterstelsel. Daar is nie eers 'n spiëel in die kamers vir die vrouens vir makeup nie. Van die kamers se deure is stukkend en letterlik uit hulle knippe uitgebreek. Geen probleem. As julle van die grid wil afgaan, sorg ten minste dat alles 24/7 funksioneel is. Julle prys is absoluut buitensporig vir julle fasiliteit en ons sal hierdie plek vir niemand aanbeveel nie!

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 670
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R7 670
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R7 670
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emzanzeni 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ffb522405f8a498e2d29e299aeab3e428d7ab154be8d60e61da890c449560fb91040fd0297dbbde9f9ebfe6662f9b5f6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 670 per nag (plek vir 15) 1 5 1 2 29 Emzanzeni Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.932743961333 28.104160499336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem