Libby's Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wilmien V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker gewees en super vriendelike en behulpsame dames. Heerlik geslaap en smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza-beth R
1 nag
5.0
Nov 2025

Vriendelike gasvrou, sal dit vir seker aanbeveel. Skoon, netjies, stil en rustige omgewing. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Sterk aanbeveel en sal weer daar bly. Pragtige plek, vriendelike gasvrou met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Hennie & Liesel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goedversorgde oornag tuiste, met 'n pragtige tuin en heerlike swembad. Libby's Lodge is 'n goedversorgde oornag tuiste, met die eienaars op die perseel, wat daagliks na alles omsien. Rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly daar. Dis goed toegerus en silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Liewe Hennie en Liesel, baie dankie vir jul wonderlike opmerkings. Dis altyd lekker wanneer gaste dit by ons geniet.

Edroy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Vriendelike en goeie diens. Baie vriendelike diens. Stil area, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie.

Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Dit is heerlik om kuier in 'n skoon en gerieflike plek. Ons het heerlik geslaap. Ek en my twee volwasse dogters het gaan blomme kyk. Die dame aan diens was baie vriendelik en behulpsaam. Ons blyplek was gerieflik en beskik oor alles wat nodig is. Ons het ook veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Alysia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlike gasvryheid, keurige verblyf, lekker ontbyt, baie dankie! Dit was 'n gawe holte vir ons voet na en van die Kgalagadi Oorgrenspark, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie.

Landie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

'n Heerlike, gerieflike oornag rusplekkie vir reisigers. Baie lekker gebly! Sal die oornag plekkie beslis hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie.

Elmarie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

An excellent choice. This was a lovely stay. The lady receiving us was very friendly and helpful. The unit was great for three people. The beds were so warm with lots of extra blankets. The braai area is private and everything for the braai is already there. Walking distance to a lovely restaurant, Die Kerkmuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Thank you for your great review.

Alma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker stapafstand na die rivier en die kelder. Baie netjies en ruim. Gasvrou baie oulik. Wonderlike diens. Hulle het definitief aan alles gedink om 'n mens se tyd daar baie lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesel
Libby's Lodge
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMTMxZjg2LWQ0NTYtNDkzNC04YjMzLTUyY2Y1MmFlNGM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 292 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang