- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn, die land van kontraste waar die lewegewende kragte van die natuur kombineer om 'n unieke landskap van onoortreflike skoonheid te skep. Hier kan gaste die kragtige Oranjerivier en die groot Kalahari-woestyn se asemrowende atmosfeeer beleef.
Libby's Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede en elke eenheid kan 1 tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf net stort.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, lugversorging, 'n braai-area, en 'n swembad asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.
Nabygeleë trekpleisters sluit die Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies Nasionale Waterval, Spitskop-natuurreservaat, verskeie 4x4-roetes, vlotvaarte, riviervaarte op die Oranjerivier, plaaslike kuns en kunsvlyt in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 303
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Libby's Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang