+52

Libby's Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn, die land van kontraste waar die lewegewende kragte van die natuur kombineer om 'n unieke landskap van onoortreflike skoonheid te skep. Hier kan gaste die kragtige Oranjerivier en die groot Kalahari-woestyn se asemrowende atmosfeeer beleef.

Libby's Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede en elke eenheid kan 1 tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf net stort.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, lugversorging, 'n braai-area, en 'n swembad asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.

Nabygeleë trekpleisters sluit die Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies Nasionale Waterval, Spitskop-natuurreservaat, verskeie 4x4-roetes, vlotvaarte, riviervaarte op die Oranjerivier, plaaslike kuns en kunsvlyt in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilmien V
5.0
Baie lekker gewees en super vriendelike en behulpsame dames. Heerlik geslaap en smaaklike ontbyt.
Nov 2025
Eliza-beth R
5.0
Vriendelike gasvrou, sal dit vir seker aanbeveel. Skoon, netjies, stil en rustige omgewing. Heerlik gebly.
Nov 2025
Elmarie D
Besigheidsreis
5.0
Sterk aanbeveel en sal weer daar bly. Pragtige plek, vriendelike gasvrou met heerlike ontbyt.
Okt 2025
Hennie & Liesel C
Saam met lewensmaat
5.0
Goedversorgde oornag tuiste, met 'n pragtige tuin en heerlike swembad. Libby's Lodge is 'n goedversorgde oornag tuiste, met die eienaars op die persee...
Sien meer
Okt 2025
Edroy B
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike en goeie diens. Baie vriendelike diens. Stil area, rustige atmosfeer.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Libby's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMTMxZjg2LWQ0NTYtNDkzNC04YjMzLTUyY2Y1MmFlNGM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 292 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang