Libra Holiday Flats Unit 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Libra Woonstelle No. 2, Lilliecrona-boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Libra Holiday Flats Unit 2 is in die vakansiedorp Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Margate is sowat 20 km suidwes van Port Shepstone en wyd bekend vir sy strande, snorkel en branderplankry. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.
Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is op die eerste verdieping en word d.m.v. 'n stel trappe bereik. Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat lei na die patio. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n moderne hoekbad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke en vadoeke saam. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Die kamer bevat ook geriewe soos 'n TV met DStv.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied 180°-uitsigte oor die see vanaf die groot, bedekte balkon wat na Uvongo en Manaba se strande front. Daar is 'n eenplaatgasstoof met 'n ketel, asook ligte wat tydens beurtkrag beskikbaar is.
Daar is 'n Weber-braai op die patio en 'n tafel en stoele waar jy kan sit en die uitsig oor die dolfyne en walvisse soos hulle verby swem, kan geniet. Die groot swembad en getypoel is direk oorkant die eenheid. Vir jou gemoedsrus het die woonstel ook 'n kluis, onderdakparkeerplek, elektriese heinings en 'n nagwag aan diens.
Slaapplek
’n Bespreking by Libra Holiday Flats Unit 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Linky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 86
Jaar gelys 10
Ligging
- Libra Woonstelle No. 2, Lilliecrona-boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Libra Holiday Flats Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Libra Woonstelle No. 2, Lilliecrona-boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom