Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lieben Charm Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 34 resensies vir Lieben Charm Guest Farm
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Alysha G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Alysha G
Saam met vriende

Invasion of privacy.

The staff have no respect for personal space and kept entering our rooms after repeatedly being asked to leave. They walked in on us getting dressed multiple times and continued to stay in the room. Keep in mind, we had left in the morning from 9-12, giving them enough time to clean the rooms. And we left again at 2pm. When checking out, no one was available to assist us. When check out is at 9am, someone should be ready to take back the keys by 8!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Good day Alysha,

We are sorry to hear that you were dissatisfied with our staff. We have spoken to both the staff that were on shift during your stay. We train our staff to respect our guests' privacy and they both confirmed that they did not enter your rooms at any time without asking. We have never had any complaint like this so it's definitely out of the ordinary. Our maintenance staff did however tell us that he went to one of the rooms to fix a lock but that you were outside and aware of the fact that he was working in the room.
Regarding the key, we have instructions on the door as well as the entrance. Due to guests leaving at different times, the key can be left in the room and guests can simply close the door upon departure.
We apologise if you feel that an inconvenience was caused but assure you that our staff are trained to be professional.

Lieben Charm Guest Farm
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen rooibostee nie. Die dak in badkamer het ernstige aandag nodig. Sal goed wees as ons 'n venster kon oopmaak. Geen vensters nie.

Ons het wel 'n skoon kamer gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pelotshweu K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pelotshweu K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's beautiful.

The room was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Thank you for your kind and positive review.

Lieben Charm Guest Farm
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was gemiddeld.

Die skuifdeur wou nie ordentlik sluit nie, die toilet het gelek en die stortkop het bly afval. Dit kos R800 vir een nag om oor te slaap en daar was nie eens ontbyt nie, wat ek voel is eintlik belaglik vir dit was ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Jammer dat u verblyf was volgens u nie op standaard nie. Ons het opgevolg en die nodige is herstel. Ek verstaan u ontevredentheid, in ag geneem u algehele gradering is dit duideik dat van die punte toegeken deur u ongegrond is. Om vir ligging 1 toe te ken is werklik nie die Gastehuis se skuld nie, en ons heinig is ge-elektrifiseer en u het 'n kode ontvang om by die hek in te kom.
Jammer weereens.

Lieben Charm Guest Farm
Lene B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

There is no reception area and receptionist to receive guests. When we arrived, we had no idea where to go. We booked Room 4 (private room over a dam). When we arrived, we got informed that we cannot stay in that room and were booked in to another room by the cleaner. The service was really disappointing. Furthermore, lightning in the room is really bad and there is no Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Upon your arrival you phoned and you were told that we're on our way to check you in. We explained the reason for the change was because room 4's geyser was not working at the time.
Kwima was on duty, not the cleaner as referred by you, and checked you in. A very friendly lady who most guests compliment.
The lights work on a brightening switch that simply needs to be turned to dim or bright, there are also side lights next to your bed on both sides. 
We do not offer free Wi-Fi.
We apologize if you were not completely satisfied with your stay, but strongly disagree with your review.

Lieben Charm Guest Farm
Sandra C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het darem lekker geslaap en die kamer was mooi.

Ek het 3 vir 6 volwassenes (3 paartjies) bespreek. Die kamers is nie in die minste in dieselfde klas nie. Die kamer wat ons self in gebly het, was groot en het 'n privaat badkamer gehad, wat goed is. Die ander 2 kamers se toilet en badkamer was net afgeskort met panele, glad nie privaat nie. Die kamers het ook nie yskaste in nie. Daar was melk in 'n houertjie neergesit met melk in een van die ander kamers maar dit was suur die volgende oggend. Ons kamer het 'n lugversorger in maar was buite werking. Hulle het darem vir al 3 kamers waaiers gegee. Alles in ag genome was dit nie 'n slegte ondervinding nie, maar daar was tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en skoon plekkie om oor te bly.

Netjies rustige plek om oor te bly en mooi oornagplek in die omgewing. Skoon en veilige plek en mense baie vriendelik om te help in nood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Julle was vriendelike en mense met wie met die ekstra myl kan stap.

Lieben Charm Guest Farm
Johannes L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby alles.

Lekker maklik en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina A
Gesin met tieners

Een nag vir 'n familietroue naby.

Ons kamer het baie netjies gelyk, maar die toilet het nie reg gewerk nie, die multiplug het elke keer getrip ek moes in my dogters se kamer gaan hare droogmaak en koffie maak. Toe ek die bed laatnag oopmaak om te slaap, was dit duidelik dat dit nie skoon lakens op het nie. Ek het die bo-laken oorgegooi en daarop geslaap. Daar was ook nie klein handdoekies in ons kamer nie, het by die ander kamer geleen. Daar is geen bedlampies langs die bed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen S
Saam met vriende

Pragtige huis.

Ons het baie lekker geslaap, dit is baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martin F
Gesin met klein kinders

Pateties.

Totaal nie meer in toestand soos op foto. Swak diens, geen water of iemend wat kan reël vir watervoorsiening, geen antwoord na herhaalde telefoonoproepe na nommer verskaf vir hulp. Selfde probleem herhaal blykbaar homself te oordeel aan die kommentaar van gaste soos aangeteken in gasteregister. Totale verleentheid as jy gaste vanuit die Kaap genooi het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Retha V
Saam met vriende

Aangename verblyf in 'n heerlike landelike omgewing. Vriendeike diens en lekker tuis gevoel. Alles mooi skoon en ons het heerlik warm geslaap op daardie koue nag van 8 Sept 2018!

Die volgende word genoem omdat 'n basiese slaapvenue vir baie troues in die omgewing regtig hieraan moet voldoen. Ons dubbelbed was hol in die middel en ons moes ons slaap mooi ken! Ons vriende se ketel in hul kamer het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Hi Retha,

Dit was heerlik om jul te akkommodeer by Liebencharm. Ons is baie bly jul het dit geniet en warm geslaap.

Dankie vir jou voorstelle, ons gee verseker aandag daaraan.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Groete,
Liebencharm

Lieben Charm Guest Farm
Elisabeth V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elisabeth V
Gesin met klein kinders

Teleurstellend!

Glad nie wat ons verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Hi Elizabeth,
Baie jammer om te hoor dat die akkommodasie nie was wat jul verwag het nie. Ons sal graag meer wil hoor van jou oor wat jou gepla het en hoe ons kan verbeter.
Stuur gerus vir ons n e-pos met jou voorstelle.
Vriendelike Groete
Liebencharm

Lieben Charm Guest Farm
John G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Netjiese en gemaklike verblyf vir troues/funksies in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Dankie John,

Julle is enige tyd weer welkom by Lieben Charm Guest Farm.

Lieben Charm Guest Farm
Simeon F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simeon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n baie lekker plekkie om by te bly en almal is baie vriendelik.

Was 'n baie lekker plekkie om by te bly, Wanda het ons regtig laat tuis voel daar toe ons aan gekom het, sal hulle definitief voorstel aan enige iemand wat kyk om net 'n bietjie weg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Dit was n vooreg om julle by Lieben Charm Guest Farm te verwelkom julle is pragtige mense.

Kom kuier gerus weer.

Lieben Charm Guest Farm
Juan P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Juan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie weer teruggaan nie.

Ek en my vroutjie het so uitgesien na die aand wat ons hier kom oorslaap het. Die krag was af toe ons daar aankom, maar alles het nog gewerk deur 'n kragopwekker. Ons kon die lugverkoeler ook gebruik onder die opwekker se krag. Die plek is in 'n baie mooi area en is baie veilig. Ons het ten alle tye veilig gevoel. Die kamers was mooi en het nie klein gevoel nie. Die werkers en ontvangs mense was baie vriendelik. Ons was meer as 'n uur vroeg en is nog steeds ontvang met geen probleme nie. Nou vir die sleg: Heel eerste sien ek, dat ander mense se resensies waar is aangaande die DStv. Dit het glad nie gewerk vir die aand wat ons daar was nie. Hulle het 2 koffies per persoon gegee, toe ons vra vir ekstra toe sê hulle, hulle sal dit later bring. Dit het nooit gebeur nie. (ander opsie wat ons gehad het was tee) Ons voel ook vir wat ons betaal het, kon daar dalk 'n klein ontbyt ingesluit gewees het met 'n opsie om by te betaal vir 'n groter een. Ons het paar goed daar vergeet. Ons is glad nie gekontak om te sê dis nog daar, wil ons dit kom haal of niks nie. Ek dink Lieben Charm Guest Farm is 'n mooi plekkie om te slaap, maar ek dink daar is nog bietjie werk om dit die moeite werd te maak vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Hi Juan,

Dankie vir die terugvoer. Die DStv het in al my kamers gewerk indien daar 'n probleem was met julle DStv was dit heel moontlik 'n klein probleem wat gebeur het met krag onderbreking en sou julle dit aan ons genoem het kon ons dit met liefde herstel het ongelukkig is dit nie geraporteer nie.
Aanggande die koffie, ongelukkig kan ons nie soveel koffie gee soos wat elke gas sou wou hê (die koffie in die kamers is luukste koffie) ons moet ook na ons onkostes kyk en dit is wel berekende uitgawes, daarom is daar 'n opsie om koffie te geniet in ons kombuis waar dit vrylik beskikbaar is, geen hotel of gastehuis het 'n oormaat koffie in hul kamers nie daar word 'n sekere hoefeelheid ingesluit vir elke gas.

Ons kamer is van die bekostigbaarste in die area en ongelukkig kan ons nie ontbyt insluit vir die prys wat jul reeds betaal nie, daar is wel gastehuis rondom ons wat ontbyt insluit teen R900 per persoon maw R1800 per kamer. Al wil ons vreeslik graag alles gratis weggee moet ons ook nog 'n besigheid laat werk in die proses.

Daar is wel 'n boodskap uitgestuur na julle dat daar van julle besitings agter gebly het ek het tot dus ver geen terug voer ontvang nie.

Lieben Charm Guest Farm
Cheryl U - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl U
Gesin met tieners

Absolutely pleasurable!

Extremely clean and friendly, service efficient! Wish we could have stayed longer! Thank you Wanda, Pray and Beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Good day Cheryl,

It was our pleasure to accommodate you and your family you are lovely people.

You are more than welcome to stay at Lieben Charm Guest Farm in the future.

Lieben Charm Guest Farm
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein S
Enkelreisiger

50/50 Lekker geslaap maar

Dit was baie maklik om te kry ek het glad nie gesukkel nie. Die kamer was groot en netjies skoon en die dame wat my ontvang het was baie vriendelik en verwelkomend. Ek was alleen, maar het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie en het rustig geslaap. Ek was teleurgesteld dat die kamer nie 'n klein mini fridge ingehad het nie asook die TV het glad nie gewerk nie. Ek het vir die dame wat die kamer diens verwittig van die TV maar niks is daaraan gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Beste Madelein,

Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jou by Lieben Charm te ontvang. Ongelukkig het jy Kamer 8 bespreek en dit is 'n kamer sonder TV. Die toestel wat daar in was is nie gekoppel nie omdat dit nie 'n kamer met TV is nie.

Groete,
Lieben Charm Guest Farm

Lieben Charm Guest Farm
Attie F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Lekker en gerieflik. Kan nie praat van ontvangs nie, want dit was maar 'n eina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Attie

Lieben Charm ontvang u graag weer.

Ek sal waardeer as u aan my 'n epos kan stuur oor die ontvangs. Ek sal graag meer oor dit wil weet sodat ons dit kan verbeter. My dame wat u die dag ontvang het is nuut by ons en ek sal haar graag wil oplei in die areas waarmee sy sukkel.

Groete
Wanda

Lieben Charm Guest Farm
Jenny L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny L
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang, skoon, gerieflik en dit baie geniet.

Kamers is goed toegerus met yskas, ketel, waaier en verwarmer. Kort dalk 'n klein mikrogolf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Dankie Nelis, dit was heerlik om julle by ons te hê. Dit is goeie terugvoer en ek dink ons sal dit beslis doen, kamer 13 kan doen met 'n mikrogolf.

Kom kuier gerus weer vir ons.

Vriendeike Groete,
Lieben Charm

Lieben Charm Guest Farm
Charl V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue and friendly staff.

See star grading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Thank you Charl, it was a pleasure to accommodate you at Lieben Charm. You are always welcome.

Lieben Charm Guest Farm
Susan F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met klein kinders

Warm verwelkoming en pragtige mense wat daar werk en vir ons als perfek gemaak het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Dankie Susan, Pray kan nie uitgepraat raak oor hoe 'n fantastiese mens jy is nie. Baie dankie dat jy hulle met soveel liefde hanteer het. Sy is 'n fantastiese mens en 'n pragtige werker ek is baie trots om haar by Liebencharm te he.

Kom kuier weer vir ons sy sal te bly wees om jou weer te sien.

Lieben Charm Guest Farm
Jossie P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jossie P

Swak.

Baie teleurgesteld, definitief ver van 4 sterre. Geen TV of verwarmer in kamer 1 het gewerk nie. TV in hoofhuis ook buitewerking. Die vloerstrip tussen kamer en badkamer heeltemal los. Buite huis 13 was 'n klomp stompies en vuil earbuds. Voor hoofhuis ook stompies. Geen dam, geen uitsig soos op foto's nie. Plek kort aandag. Persoonlik, moet die foto's op julle advertentie die plek 100% voldoen. Wat wel goed was, was die ontbyt asook die aangename dame wat ons bedien het, ek dink haar naam was Pray. Ongelukkig sal ek die plek glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Jossie,

Baie dankie vir die terugvoer, dit is jammer dat jy ons akomodasie so ervaar het. Ongelukkig kan ons nie aandring maak oor waar ons gaste hul stompies gooi nie. Alhoewel daar asblikke beskikbaar is, hou mense nie altyd by die reëls nie. Dit word wel elke dag opgeruim.

Aangaande die televisie; dit is reeds uitgesorteer en in werkende toestand. Ongelukkig is dit uitgeslaan deur weerlig en on moes wag vir die versekereing om die eis goed te keur. Die versekering het dit kort na jul verblyf laat herstel.

Elke kamer het wel sy eie verwarmer en meeste van ons kamers het lugreëling. Die kamers waarin julle tuisgegaan het was van die goedkoper kamers wat juis daar is vir mense wat van meer bekostigbare akomodasie gebruik wil maak en nie in ons luukse kamers wil tuisgaan nie. Ons sal aandag gee aan die vloerstrip.

Weereens baie dankie vir die terugvoer, ons sal dit in ag neem vir verdere herstelwerk.

Groete
Lieben Charm Guest Farm

Lieben Charm Guest Farm
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en gerieflik!

Baie netjies en skoon. Modern! Sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Susan, julle is enige tyd welkom.

Groete
Lieben Charm

Lieben Charm Guest Farm
Inidri S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Inidri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pathetic.

There was no communication between the staff that confirmed our booking. When we arrived there we were told that we did not have a booking. The lady called one of the other staff members and had a quarrel in front of us on the telephone. According to the staff TV which we payed for did not work due to a thunderstorm. Later we were told sorry for the inconvenience but they will later fill the fridge with drinks and snacks which was also mentioned in the description of the guest house. The security gate in front of our door did not work. We found the staff to be unprofessional and lack of necessary training.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Good day Indri,

We are really sorry about your experience at our guesthouse. Our manger was off on your day that you arrived. We value our customers reviews and we will definitely make sure that this issue is discussed with the staff that was there to check you in. As for the TV not in working condition we had a terrible thunderstorm the previous night and we apologize for the inconvenience this caused. Thank you for your review and our apologies for your unpleasant stay. We will have a look at the security door but we check this on a daily basis and have not found this to be broken as your reservation was some time ago already. As mentioned we will definitely discuss the issues you mentioned.
Kind regards,
Lieben Charm

Lieben Charm Guest Farm
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Die kamers is skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker. Die "housekeepers" baie gaaf en behulpsaam. Al wat ek en my man ondervind het, is dat die matras in kamer 6 dalk vervang of op gereelde basis gedraai moet word. Ons het heeltyd na middel gerol. Ek het my man 4 jaar terug daar ontmoet en sal weer terug gaan. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Danica

Ek het nie geweet dat Lieben Charm vir jou soveel wonderlike herinneringe het nie, dit is vir ons n plesier om ons gaste weer te ontvang. Ons sal verseker aandag gee aan die matras in kamer 6 dankie vir die terugvoer.

Lieben Charm Guest Farm
Isabel P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel P
Gesin met tieners

Great service and great stay.

Please see our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld. Baie behulpsame personeel. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Enkelreisiger

Value for money.

Staff were very friendly and I was warmly received. My room was spacious and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lieben Charm Guest Farm se terugvoer

Thank you Werner , LIEBENCHARM would love to accommodate you again.

Lieben Charm Guest Farm
Berentia B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n stil en rustige plekkie. Hul gee om vir hul gaste!

Elsabe, jou personeel het seker gemaak dat mens lekker rustig kan wees. Baie dankie vir die tydjie wat ons by jul kon wees. Alles is so netjies en skoon by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kleinfontein 368, Afdeling 81, Cullinan-distrik, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620dee786516f5d221d674476a816dbf930e17c7bed1f86844bba828e38910364b9fd08a62832f74d4a36d8d10107382c029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 4 Kleinfontein 368 Division 81 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 09:00 -25.801620198741 28.50049585104