LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Gastehuis in Donkerhoek

Lieben Charm Guest Farm

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Jannita C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Was lekker gewees. Ons het lekker gebly. Was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Coenraad K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Great location from Galagos. Excellent and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Thanks for the positive review.

Beverly H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Peaceful. The rooms are exquisite and clean. It's quiet there; we really enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Thank you for such positive feedback; I'm grateful you enjoyed your stay.

Catherine B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing and calming stay. It was very good. It was nice to be away from the busy city for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Thank you for your positive feedback.

Bets K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Lekker veilige verblyf naby alles. Het lekker geslaap, bed is baie gerieflik, maar omdat die kamer 'n grasdak het, sal ek voorstel dat daar 'n blik Doom in die kamer gesit moet word. Het so bietjie oorlog gevoer met die gediertetjies. Plaas ook bietjie meer foto's van die buitekant rondom die kamer, want as ek geweet het daar is water, sou ek 'n ander kamer bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie vir die terugvoer, ons sal verseker aandag gee aan u voorstelle. Ek noem net dat daar wel by kamer 4 staan dat dit op 'n dam is.

Chris V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Gemiddeld. Was standaard verblyf vir 1 nag. Eende dam om en onder huisie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie vir u terugvoer, jammer eende was vir u ongerieflik.

Marietjie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2026

Teleurstellend. Krag het deur die nag afgegaan en nie weer aangekom nie. Daar is glad nie kommunikasie gewees oor die krag wat afgaan was of wat af was. Baie teleurgesteld.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Liebencharm vra om verskoning dat daar nie aan u deurgegee is dat daar 'n kragonderbreking was nie. Ons verstaan dat u ongemak/teleurgesteld was en is baie jammer daaroor.

Christine L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige omgewing, pragtige kamer. Dit was baie netjies en skoon, pragtige kamer. 'n TV of radio sou welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jossie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was goed. Dit was perfek vir ons. Ons het net oornag plek gesoek. Ek sal wel aanbeveel dat die stortkop vervang word en die stortdeure, die water spuit orals en die deure maak nie mooi toe nie. Die toilet sitplek gly ook as mens op hom gaan sit. Maar verder was alles reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Jammer vir die ongerief. En baie dankie vir die terugvoer, ons gee onmiddellik aandag daaraan.

Anri V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Dis 'n baie oulike plekkie en die mense doen regtig vir jou moeite. Ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620dee786516f5d221d674476a816dbf930e17c7bed1f86844bba828e38910364b9fd08a62832f74d4a36d8d10107382c029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 52 5 1 4 Kleinfontein 368 Division 81 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 09:00 -25.801620198741 28.50049585104
Soek in 'n groter streek