Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lielies Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Lielies Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tessa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa K
Gesin met tieners

We had a very pleasant stay, thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese huis mooi oorgedoen.

Huis is baie mooi reggemaak en lekker ingerig. Sal weer by die akkommodasie gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Riane!

Lielies Guesthouse
Chris P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Highly recommend.

Dit was 'n baie baie goeie tyd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Kom gou weer!

Lielies Guesthouse
Una J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una J
Saam met vriende

Lekker ruim verblyf, naby winkels en restaurante.

Baie dankie vir 'n baie lekker kuier! Die huis is ruim en toegerus met alles wat nodig is. Die straat is 'n klein bietjie besig, maar dit is so lekker sentraal vanaf die hoofstraat en winkels wat ideaal is. Die eienaars is so gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer gebruik maak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D
Gesin met tieners

Rustige omgewing en die huis voel soos 'n vakansie bestemming.

Huis is baie netjies en skoon, goed toegerus en maak voorsiening vir 'loadshedding'. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Relien P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relien P
Saam met vriende

Skoon. Netjies. Gerieflik.

Baie lekker gebly. Lielies Guesthouse is die ideale plek vir 'n groot familie of vriendegroep. Die huis is baie netjies en skoon. Daar was voorsiening gemaak vir drinkbare water en waaiers. Ons is altyd vriendelik hanteer. Ek sal weer gebruik maak van Lielies Guesthouse in die toekoms! Baie dankie vir die goeie diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Gesin met tieners

Heerlike, gerieflike huis met als wat jy kodig het.

Dankbaar vir die water en solar, maak mens se veblyf baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Dankie Marisa!

Lielies Guesthouse
Fanus C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus C

Gemaklik, gesellig en sonkrag.

Lielies is netjies en die dekor smaakvol, ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die huis het sonkrag en 'n gasstoof, so ons het nie eers geweet van loadshedding nie. Henka was baie vriendelik en behulpsaam. Die kaggel is 'n plus vir die Vrystaat winters. Dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul sommer gou weer te sien.

Lielies Guesthouse
Sanet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met vriende

Absoluut stunning.

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Lielies Guesthouse geniet. Die dekor is smaakvol, modern en keurig. Die linne netjies en skoon. Ons het heerlik buite gekuier en het die swembad geniet. Dit voel so privaat en veilig. Henka is 'n lieflike gasvrou en komplimenteer haar vir die puik diens. Ons gaan beslis weer kom kuier vir langer. Weereens baie dankie vir die heerlike ontspan by Lielies Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie. Dit was so lekker om julle by Lielies guesthouse te hê. Kom kuier asseblief gou weer.

Lielies Guesthouse
Elbie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V
Saam met vriende

Puik plek! So lekker gebly!

Ons wou wegbreek saam met vriende uit die stad om 'n verjaarsdag te vier. So die privaatheid was belangrik en dis lekker om jou eie huisie/cottage te hê i.p.v. 'n gastehuis waar mens die geriewe deel met ander gaste. Die plek is so netjies en oulik en het alles beskikbaar waaraan jy kan dink. Ons het tuis gevoel en dit baie geniet! Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lielies Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie.

Lielies Guesthouse
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 15, h/v Kort- en Uniestraat, met ingang in Uniestraat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2be1f6976cd501dd747a11a75af59aaae2160780f3851cefaba74ac26fdafde8f7f5cbf30e2f8e8c7cae6e81d5f461b4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 15 Kort Street Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.912362656452 27.444719422978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem