- 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Lily Park Lodge is in die hartjie van Rustenburg naby die Waterfall Mall-winkelsentrum en die Safari Gardens-winkelsentrum. Dit het maklike toegang tot die N4-hoofweg en is net 47 minute se ry van Sun City af.
Verblyf is beskikbaar in Sakpas-, Standaard-, Luukse en Gesinskamers, 'n Gesinswoonstel, asook 'n Presidensiële Kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Die lodge het ook 'n konferensie- en vergaderingslokaal wat geskik is vir 30 afgevaardigdes.
Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Personeel is beskikbaar by die 24 uur-ontvangs vir enige vrae wat gaste dalk mag hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, te- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 slaapkamers en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, te- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, te- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv in. Hierdie kamer het ook toegang tot konferensie-geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste by die restaurant op die perseel beskikbaar.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Li Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaard-kamer met lugversorging
- Slegs die kamer.
- Gesinskamer
- Slegs die kamer.
- Gesinswoonstel
- Slegs die kamer.
- Presidentskamer