Lily's Cottage
Beskrywing
Die oopplan-eenheid met 'n swembad-uitsig is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Dit bied 'n semi-selfsorgkombuisie sonder 'n stoof. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n privaat patio in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en ingeboude kaste. Daar is 'n instapspens en ontbythoekie langs die kombuis. Verder is daar 'n slaapbank in die area tussen die sitkamer en slaapkamers. Die sitkamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n uitsig oor die swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Khorshedweg 14, Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom