LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linden Gap | LekkeSlaap
+90

Linden Gap

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R869 R782 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vir 2 tot 8 gaste in elke eenheid. Die eenhede het óf 'n oopplan-uitleg óf aparte slaapkamers, 'n privaat balkon, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis of -kombuisie wat goed toegerus is om basiese maaltye voor te berei.

Die perseel bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Linden Gap is 11 km van Santon City en die Sandton Konferensiesentrum en 40 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Linden Gap
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Linden Gap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R869
Vanaf R782
per nag (vir 2 persone)
was R869
Vanaf R782
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R869, nou Vanaf R782  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!