LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+90
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vir 2 tot 8 gaste in elke eenheid. Die eenhede het óf 'n oopplan-uitleg óf aparte slaapkamers, 'n privaat balkon, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis of -kombuisie wat goed toegerus is om basiese maaltye voor te berei.

Die perseel bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Linden Gap is 11 km van Santon City en die Sandton Konferensiesentrum en 40 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annemarie R
Gesin met tieners
5.0
Lekker geslaap. Die Kinden Gap was gerieflik naby aan alles. Lekker sentraal. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2026
Sunet K
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, waarde vir geld. Verblyf by Linden Gap was baie aangenaam, met alles wat ons nodig gehad het. Thapelo het ons vriendelik verwelkom en seker...
Sien meer
Aug 2026
Hannes M
Saam met vriende
5.0
Beste diens, altyd skoon en veilig. Diens bly altyd die beste. Ons het al 'n paar keer by Linden Gap gebly en sal dit definitief aanbeveel.
Jul 2026
Reinette D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en baie mooi - lekker koffie! Ons het baie lekker gebly.
Jun 2026
Helene M
Saam met vriende
5.0
Comfortable, very well equipped and excellent location. We felt safe and very comfortable. Easy access and very good communication. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Linden Gap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258